Die skaapwagters het teruggegaan na die veld en hulle kuddes terwyl hulle God loof en prys oor wat die engele vir hulle vertel het, en omdat hulle die Kind gesien het, net soos die engel gesê het. (Lukas 2:20)
ToekomsVenster: Hou jou oë op Jesus
Waar Hy lei daar sal ek meegaan. Tot die end.
Blinde seun se studiedroom bewaarheid danksy groot skenking
“Ek sien nie my blindheid as ʼn gestremdheid nie – dit is nie ʼn tekortkoming nie, maar eerder net ʼn verandering van wat ander mense het. Ek kan steeds voluit leef binne my perke.”
Video: Huishulp kry nuwe huis vir Kersfees
“Sy werk so hard om ons familie te help en ek het geweet ons moet nou iets doen om haar te ondersteun.”
Maak huis skoon vir ʼn goeie doel
Enigiets kan by dié skenkingswinkels afgegee word – van ʼn stukkende grassnyer tot klere wat nie meer pas nie, oortollige linne, of die oefenfiets wat jy in 2001 laas in die soeke na jou somerlyf aangewend het.
Gedagte vir die dag: Van geskenk tot Geskenk
Toe hulle in die huis ingaan, sien hulle die Kindjie by Maria, sy ma, en hulle val voor Hom neer en aanbid Hom. Toe maak hulle hulle kissies met kosbaarhede oop en gee aan Hom geskenke van goud en wierook en mirre. (Matteus 2:11)
ToekomsVenster: Moenie nou momentum verloor nie
Moenie nou momentum verloor nie. Hou jou oë op die bal. Neem so aan die wedren deel dat jy die prys kry, leer Paulus ons.
Kaapse sjef skitter in Asië
“Om ʼn sjef te wees is in my familie se bloed.”
Paramedici bederf kinders, bejaardes vir Kersfees
“Ons hoor al die verskriklike sirenes en ek sê vir manlief hier is êrens ʼn groot ongeluk. Toe ons buite kom, is dit die ambulansouens met Kersliggies teen die ambulans. Ek het nog nooit so iets beleef in die tyd wat ek in Pretoria-Noord bly nie.”
Onverwagse helpers bring hoop vir SA
“Daar is baie mense wat dink wit mense en veral boere, is rassisties. Maar ek wou vir mense wys nie alle wit mense is só nie, en ek wil net probeer om daardie denkwyse te verander.”
Kikker jou vakansiehuis in ʼn japtrap op
Teen bekostigbare pryse, kan jy maklik jou vakansiehuis vanjaar soos ʼn droom laat lyk, sommer nog voordat die hele familie vir Kersfees kom kuier.
Gedagte vir die dag: Kom rus by die Christuskind
En jy, Betlehem, in die landstreek van Juda, jy is beslis nie die onbeduidendste dorpie in Juda nie; want uit jou sal daar ’n leier voortkom wat my volk Israel sal versorg soos ’n skaapwagter sy skape. (Matteus 2:6)
ToekomsVenster: Dit is God se definisie van wen
Help hulle wie se knieë lam geraak het en uitgesak het hierdie jaar.
Gedagte vir die dag: God se Vreugde-Kind is hier
Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir almal in wie Hy ’n welbehae het. (Lukas 2:14)
ToekomsVenster: Die Here is soveel groter as ons gedagtes
Die Here is soveel groter as ons gedagtes. Net om die Bybel na behore te verstaan kan nie in een leeftyd ingepas word nie. Lewenslesse kom teen ʼn prys. Somtyds het ons met trane en ongemak betaal. Moenie die lesse wat jy geleer het geringskat nie.
Gedagte vir die dag: God is nie buierig nie
Dít is volmaakte liefde: nie dat ons vir God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun as versoeningsoffer gestuur het om ons sondes weg te neem. (1 Johannes 4:10)
Gedagte vir die dag: Deel van die kruisbrigade
Hy het vrede kom verkondig vir hulle wat ver is, én vir hulle wat naby is. (Efesiërs 2:17)
Gedagte vir die dag: So groei jy geestelik
Julle moet julleself distansieer van alle slegte gedrag, van elke vorm van valsheid, van voorgee wat julle nie is nie, van jaloesie en alle kwaadpratery. (1 Petrus 2:1)
Verpleegster vang baba op Kaapse busstasie
“Die baba was reeds aan die kom. Ek het vir die wag gevra om die noodhulpkissie te gaan haal sodat ek ʼn skêr en verbande in die hande kon kry.”
ToekomsVenster: ’n Stukkie vrede in jou gemoed
Eerste dinge eerste. Diep asemhaal en uitblaas. Stadig. Nog ʼn keer. Jy hoef nie alles vandag in te pas nie. Ontspan.