Ek beskou alles as waardeloos, want om Christus Jesus, my Here, te ken, oortref alles in waarde. (Filippense 3:8)
ToekomsVenster: Hemelse wysheid teenoor aardse wysheid
Sal iemand (ek en jy) nie asseblief na vore tree en help red wat te redde is nie?
SA-vulstasie besorg handsak terug aan Belgiese toeris
Toe Michèle Simonis, wat saam met haar gesin met vakansie in Suid-Afrika was, besef sy het haar handsak by die vulstasie vergeet, was hulle reeds 200 km weg daarvandaan en het sy geglo sy gaan dié sak nie weer sien nie.
Vrou uiteindelik trotse student ná stryd teen bloedkanker
“Vir só lank kon ek nie studeer nie en het ek geen drome gehad nie. Ek het in daardie tyd ophou droom.”
Plaaslike dokumentêr oor renosterstropery draai nou ook in Europa
’n Suid-Afrikaanse dokumentêre rolprent oor renosterstropery wys tans by die Britse regering se internasionale konferensie wat fokus op die onwettige handel in diereprodukte.
Wees anders en leer!
Hou matriekvakansie ná die eksamen, sê Wynand en Lindie van die bekende groep Anders.
Gedagte vir die dag: Ware berou
Droefheid volgens die wil van God bring bekering wat tot redding lei. (2 Korintiërs 7:10)
ToekomsVenster: Lof en vloek, die teenstrydigheid van die tong
Jakobus keer terug na die onvermoë om die tong te beheer en te tem.
Video: Motoris wat Tukkie-student tref: ‘Ons vergewe jou’
“Die aand van die ongeluk het hy ten minste die regte ding gedoen.”
Bang vir vlieg? Oorkom jou vrese só
Die vrees vir vlieg is ʼn algemene beproewing, selfs vir mense wat gereeld per vliegtuig reis. Kyk hier na wenke om jou vrees te oorkom.
Bredasdorp se mense neem ‘brugkinders’ onder vlerk
Suid-Afrika is geseën met soveel mooi plekke. Een daarvan is Bredasdorp, geleë in die prentjiemooie Overberg. Maar ook dié pragdorp het sy uitdagings. Die gemeenskap het egter saamgestaan en die resultate is verstommend!
Riana Nel is ambassadeur vir behoeftige kinders
“My kern is Jesus. Hy leef in my en bepaal wat ek doen. Hy en daai potlood het dit reggekry dat my boodskap vandag miljoene mense kan bereik.”
Video: Groot skenking vir Tukkie ná motor haar tref
“Ons wens Adel ʼn spoedige herstel toe en dat gelukkiger tye vir julle familie voorlê.”
Gedagte vir die dag: Dink oor hierdie dinge
Ek verlustig my in u voorskrifte. (Psalm 119:16)
ToekomsVenster: ’n Klein vuurtjie
Mens kan die onbeheerste misbruik van die tong vir watter rede ook al nooit regverdig nie.
Murraysburg-lied ʼn treffer op sosiale media
Dié kitstreffervideo is binne slegs twee maande deur meer as 75 000 mense op sosiale media gekyk.
Gedagte vir die dag: Hoekom gebed?
Laat ons met ons hele hart ons hande na God in die hemel uitsteek. (Klaagliedere 3:41)
ToekomsVenster: Die tong – klein maar kragtig
Die tong is klein en eintlik onaansienlik maar is enorm kragtig. Wanneer die tong op die regte wyse ingespan word kan dit genees, bemoedig, afrig en bemagtig.
Koben ontmoet Springbokke op Loftus
“Hierdie tipe goed hou so ʼn kind positief, hy voel weer deel van die spel en of hy iets werd is.”
Skenk ʼn stukkie plaas vir ʼn geliefde
Nou kan jy ook jou eie stukkie boeregoud besit of dit hierdie Kersfees met ʼn geliefde deel.