“Ek het nie hierdie liedjie geskryf met enige kommersiële bedoelings nie, ek wou dit regtig net deel om vir ander te vertel hoe fantasties die dorp is.”
Video: Meisie kry verrassing by skool ná kankerbehandeling
“Ek het net na haar gekyk en gesê: ‘Lalla, sien jy? Dit is alles net vir jou!’”
Goeie nuus – jy kan weer in Afrikaans studeer!
Terwyl chaos op kampusse geheers het, het ʼn nuwe tersiêre instelling, Akademia, stil-stil sy verskyning gemaak en stadig maar seker gegroei. Nou, sewe jaar later, is daar honderde Afrikaanse studente wat aan Akademia studeer, met ʼn hele klomp kwalifikasies om uit te kies en ʼn rits grade, diplomas en ander kursusse wat binnekort beskikbaar gaan wees.
Gedagte vir die dag: Onveranderlike liefde
U is goed, Here, U vergewe altyd weer, U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp. (Psalm 86:5)
Gedagte vir die dag: Lewensvreugde
Miswolke en wind, maar geen reën nie, so is iemand wat spog met wat hy sal gee en dit nooit gee nie. (Spreuke 25:14)
Gedagte vir die dag: Wees beskikbaar
Met u eie hande het U my gemaak, my gevorm; gee my insig, dat ek u gebooie kan verstaan. (Psalm 119:73)
ToekomsVenster: Waar maak jy jou skatte bymekaar?
Om ryk te wees in God is ware rykdom. God seën ook mense wie se prioriteite reg is.
AfriForum-teenboelieveldtog se gelukbringer kuier by laerskole
“Ek glo dit is uiters noodsaaklik om deur middel van opleiding, rigtinggewing en ondersteuning in jongmense te belê. Sodoende help ons nie net met die opheffing van vandag se leiers nie, maar ook dié van môre.”
Maak skoon en gee vir behoeftiges
“Jou tweedehandse items kan hoop bring vir ander.”
Afrika se suidelikste polisiehoof praat prontuit
Sy is kaptein Carlene Swart en staan vrou-alleen aan die stuur van Afrika se suidelikste polisiestasie. In ’n onderhoud met Pierre Massyn praat sy openhartig oor haar belangrike taak as die no. 1-wetstoepasser op Struisbaai in die Wes-Kaap.
Gedagte vir die dag: Seisoene
‘n Vrolike mens is ’n gesonde mens, ’n neerslagtige mens raak uitgeput. (Spreuke 17:22)
ToekomsVenster: Bid gelowig en moenie twyfel
Om met geloofvertroue te bid en nie te twyfel nie, veral as die antwoord oënskynlik uitbly, is ’n gawe. Ons elkeen kan dit van die Here vra, nie waar nie.
Gedagte vir die dag: Gebed is die antwoord
Die Here is naby die gebrokenes, Hy help die moedeloses. (Psalm 34:19)
ToekomsVenster: Vra God vir wysheid
God gee wysheid, sê die teks. Hy gee dit sonder verwyt. Hy eer kinderlike afhanklikheid en geloofsvertroue.
9-jarige skryf aan skoolhoof oor hartsaak
“MJ is emosioneel geraak daardeur. Hy het amper elke dag ná skool vir my kom vertel daarvan.”
Gedagte vir die dag: Altyd vriendelik
Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. (Psalm 86:11)
ToekomsVenster: Te midde van beproewing
Dit is die verhale van mense wat te midde van erge beproewing vas bly staan het in die geloof wat ’n mens se verbeelding aangryp.
Tonne patats vir honger kinders en oues ná geil oes
’n Bielie van ’n skenking van 13 ton patats aan Solidariteit Helpende Hand het verseker dat honderde behoeftige kleuters en bejaardes minstens vir die volgende paar aande nie honger hoef te gaan slaap nie.
Wêreldwye applous vir dokumentêr oor renosterstropery
STROOP – Journey into the Rhino Horn War, die plaaslik vervaardigde dokumentêre rolprent oor renosterstropery, is steeds besig om wêreldwyd opslae te maak en pas gekeur om by nóg vier vooraanstaande Amerikaanse filmfeeste vertoon te word.
Dié SA leeuwelpies ʼn eerste ter wêreld
Dit is die wêreld se eerste leeuwelpies wat op dié wyse verwek en gebore is.