Toe sê ’n paar van die Fariseërs: “Waarom doen julle iets wat op die sabbatdag nie gedoen mag word nie?” Jesus antwoord hulle: “Het julle dan nie gelees wat Dawid gedoen het … nie?” (Lukas 6:2-3)
ToekomsVenster: Ek soek na meer
Waag dit om hierdie gebed van Jabes in geloof te bid. Jy sal verbaas staan oor wat die Here met jou in gedagte het.
Sinkhuisie word skoonheidsalon: ‘Ek is dankbaar’
“Ek het nie toegelaat dat die feit dat ek ʼn weeskind is, my ondergang beteken nie.”
Spesiale vertoning vir demensielyer ná fliekgangers kla
“My ma was regtig hartseer. Sy wou nie die fliekteater verlaat nie en het net ‘nee’ geskree toe ons haar uit haar sitplek probeer kry.”
Nuwe aanlyntelevisiediens met gesinsvermaak gou beskikbaar
Die splinternuwe aanlyntelevisiediens sal oorspronklike Afrikaanse gesinsvermaak aan Suid-Afrikaners bied.
Video: 6-jarige se pittige toespraak vermurwe harte
Dawian se ma, vertel sy en haar man se “harte bars van trots” oor hul klein “wonderwerkie”.
Gedagte vir die dag: Jesus, die Christus
“Hierdie Jesus wat ek aan julle verkondig,” het hy gesê, “Hý is die Christus” (Handelinge 17:3)
Nuwe platform om plaaslike produkte te verkoop
Suid-Afrika se e-handelbedryf het Dinsdag ʼn hupstoot gekry toe Proudly South African ʼn aanlyn portaal bekendgestel het waar plaaslik vervaardigde goedere en produkte eksklusief verkoop kan word.
ToekomsVenster: Dis doodeenvoudig
Here Jesus, dis baie duidelik waarom ek somtyds so sukkel. Ek bid nie. Dis eenvoudig en reguit.
Wees ‘Virseker’ deel van die legkaart
Die oplossing lê nie in “my” legkaartstukkie nie, maar in “ons” stukkies.
Nog ʼn meevaller vir pasgetroude motorwagte
“Hulle sê albei vir my daar is ʼn groot verandering in hulle menswees – en ek kan dit sien ook.”
Gedagte vir die dag: Lof
Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie (Psalm 103:2)
ToekomsVenster: Soos die golwe van die see
Dis nog nie ’n realiteit nie, maar jy tree op asof dit reeds gebeur het. Ons praat nie van voortvarendheid nie, maar ’n geankerdheid in die Woord en wil van die Here.
Foto’s: Rekordgetal walvisse aan Kaapse Suidkus getel
“Ek dink nie enigeen van ons het soveel walvisse verwag nie!”
Waarom is my liggaam belangrik vir God?
Wanneer jy weer oor jou liggaam dink – goed of sleg – dink daaraan dat Jesus ook ‘n liggaam gehad het en ook ter wille van ons liggame gesterf het. Daarom moet jy goed daarna omsien en kan jy ook bid vir die genesing van jou liggaam.
Gedagte vir die dag: Heilige deernis
Jesus het na die tempel toe gegaan en die handelaars begin uitjaag (Lukas 19:45)
Gedagte vir die dag: ’n Geskiedenisles
“Julle hardkoppiges! Julle is heidens in julle harte. Julle is doof vir die woord van God. Julle weerstaan altyd die Heilige Gees. Soos julle voorvaders gemaak het, maak julle ook” (Handelinge 7:51).
Twee boeties stap ‘ekstra myl’ vir hul hond
Die storie van twee boeties, Peter (14) en Gerry (8) Cedras, wat etlike kilometer oor rowwe terrein geloop het om behandeling te kry vir Meisie, hul hond, het talle Suid-Afrikaners se harte aangegryp.
Video: 5-jarige se kostelike noodoproep het internet aan die gons
Die noodoproep wat ʼn vyfjarige dogtertjie van Indiana in Amerika noodgedwonge moes oorneem toe haar pa nie meer kon praat nie, het sosialemediagebruikers behoorlik aan die gons.
Gedagte vir die dag: Wat sê U, Here?
Kyk, sê die Here, Ek is teen dié profete wat hulle eie stories vertel en dan sê: “Die Here sê so” (Jeremia 23:31)