Ons het nie nodig om die duiwel se prooi te word nie. As ons die Naam van Jesus op ons lippe neem, gebeur daar iets in die onsienlike.
Huwelik van 72 jaar: Hul laaste oomblikke saam
“Toe oupa die dag omstreeks 12:00 dood is, het ouma gesê sy gaan eers ʼn bietjie by oupa lê. Sy het in sy arms gelê tot hulle hom 16:00 kom haal het.”
Beste hondefoto’s van die jaar aangewys
Die foto’s sal jou hart vermurwe.
Video: Vierjarige wat bid vir krag gryp harte aan
“Gee vir my baie krag, want die krag was elke dag af en toe kan ek vir niemand sien nie.” Klein Veronica Dercksen (4) het vanoggend op Jacaranda FM gekuier.
Gedagte vir die dag: Die werklikheid van ons geloof
Jesus het hulle geantwoord: “Dít is God se opdrag aan julle: Glo in Hom wat die Vader gestuur het.” (Johannes 6:29)
ToekomsVenster: Bid, selfs in jou donkerste uur
Beleef jy iets van Getsemane in jou menswees op hierdie oomblik? Bid.
Behoeftige bejaardes se katarakte verwyder
ʼn Beperkte aantal behoeftige bejaardes se las sal ligter gemaak word deur katarakchirurgie. Ken jy iemand wat dit nodig het? Kyk hier hoe om aansoek te doen:
Verbruikersake: Ongevraagde goedere en dienste
Ina Opperman verduidelik wat jou regte is wanneer ongevraagde goedere of dienste wel gelewer word.
Jou wip maak (ander!) seer
Maar, liewe Wipplankryer, één ding moet jy onthou. Daar is mense in jou lewe wat jou pyn sien en hartseer is daaroor. Maar jy maak hulle seer.
Gedagte vir die dag: Nie deur werke nie
Hulle het vir Jesus gesê: “Wat moet ons doen om God se wil uit te voer?” (Johannes 6:28)
ToekomsVenster: As julle glo
Miskien is dit meer gepas om soos die dissipel te bid: ek glo Here, kom my ongeloof tegemoet. Dus volgende keer as jy vra, vra in die geloof.
Marlize se breinoperasie ʼn sukses: ‘Ons dank die Here daarvoor’
“Sy sê ook vir my sy weet wie haar gesond gemaak het en dat sy deurentyd met die Here gepraat het. Sy weet haar genesing kom van Hom af.”
Die blinde ryer Jacob se groot dag
Jacob Kruger, die blinde motorfietsryer, het vier rondes van die Red Star-renbaan voltooi en gaan hopelik aangeteken word in die Guiness Book of World Records.
Koningjagluiperdtweeling hou verjaardagpartytjie vir bewusmaking
“Daardie nag het ek gedroom die Here sê vir my: ‘Wat dink jy doen jy? Hoekom nou net die gesonde jagluiperd aanneem? Dink jy nie Ek kan die ander een gesond maak nie?’”
Gedagte vir die dag: Die Brood van die Lewe
Julle moenie werk vir die kos wat vergaan nie, maar vir dié blywende kos wat lei tot die ewige lewe. Dit sal Ek, die Seun van die Mens, aan julle voorsien, want God die Vader het My daartoe bestem. (Johannes 6:27)
ToekomsVenster: Om saam te bid
Christenskap word nie en kan nie in isolasie bedryf word nie.
Dokters in private sektor ploeg terug
“Daar is soveel mense wat swaarkry en wat regtig ly. Ons wil graag help en ons hand uitreik, want hoe anders doen ʼn mens dit?”
Maak ’n regte, egte lappop en wen ’n vakansie
“Help ons om die boodskap van koesterende gesinne oor die hele Suid-Afrika heen uit te dra deur ʼn lappop in te skryf en dalk ʼn opwindende prys te wen!”
Gedagte vir die dag: Geloof soos ’n kind
Jesus het die brode geneem, ’n dankgebed gedoen en dit aan die mense wat daar gesit het, uitgedeel en ook soveel van die vissies as wat hulle wou hê. Nadat die skare mense versadig was, sê Jesus vir sy dissipels: “Maak die oorskietstukke bymekaar sodat daar niks vermors word nie.” (Johannes 6:11-12)
Gedagte vir die dag: ’n Leefstyl van aanbidding
God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom vanuit ’n hegte verhouding met die Gees en in waarheid aanbid. (Johannes 4:24)