28 Julie 2011

Toe het die Here na Gideon toe gedraai en vir hom gesê: “Gaan met die krag wat jy het en gaan red die Israeliete uit…

27 Julie 2011

“Mag al u vyande so omkom, Here, maar mag dié wat vir U liefhet, wees soos die son wat in sy volle krag skyn.” Daarna…

26 Julie 2011

Ek wil hulle met hierdie nasies op die proef stel om te sien of die Israeliete so gehoorsaam sal wees aan my wil soos hulle…

25 Julie 2011

Toe skreeu die manskappe en die ramshorings blaas. Net toe die manskappe die ramshorings hoor, het hulle die aanvalskreet hard uitgeskreeu. Toe stort die mure…

24 Julie 2011

Josua het vir die Israeliete gesê: “Kom nader, luister na die woorde van die Here julle God!” Daarna sê hy: “Hieraan sal julle weet dat…

23 Julie 2011

Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf…

22 Julie 2011

Die Here het direk met Moses gepraat soos ‘n man met sy vriend. Daarna is Moses terug kamp toe, maar sy assistent, die jongman Josua…

21 Julie 2011

“Julle het gesien wat Ek aan Egipte gedoen het, en hoe Ek julle soos op arendsvlerke veilig gedra en na My toe gebring het. Eksodus…

20 Julie 2011

Maar Moses het die volk geantwoord: “Moenie bang wees nie. Staan vas, kyk hoe die Here julle vandag gaan red, want soos julle die Egiptenaars…

19 Julie 2011

Die bloed aan die huise waarin julle is, sal ‘n teken wees: waar Ek die bloed sien, sal Ek die huis oorslaan, en die vernietigende…

18 Julie 2011

“Daar is net een rede waarom Ek jou (die farao) nog laat lewe, en dit is dat Ek jou  my mag kan wys en my…

17 Julie 2011

Toe sê Moses vir God: “Wie is ék dat ek dit by die farao sou waag en dat ék die Israeliete uit Egipte sou bevry?”…

16 Julie 2011

Toe hy oud genoeg was, het sy hom na die dogter van die farao toe gebring, wat hom as haar eie seun aangeneem het. Sy…

15 Julie 2011

God het my voor julle uit gestuur om vir julle ‘n oorblyfsel in hierdie land te laat oorbly, om julle aan die lewe te hou…

14 Julie 2011

Toe het Josef haastig padgegee om eenkant te gaan huil, want sy gemoed was vol oor sy broer. Josef is na sy kamer toe en…

13 Julie 2011

Die seuns van Israel het saam met ander mense gegaan wat ook koring in Egipte wou gaan koop omdat daar hongersnood was in die hele…

12 Julie 2011

Terwyl Josef daar in die tronk was, was die Here by hom, en Hy het Josef sy troue liefde laat ondervind, sodat die tronkbewaarder hom…

11 Julie 2011

Kom ons maak hom dood en gooi hom in ‘n put. Ons kan sê ‘n roofdier het hom opgevreet. Dan sal ons sien wat word…

10 Julie 2011

…en Jakob het die plek Pniël genoem, “want”, het hy gesê, “ek het God van aangesig tot aangesig gesien en tog het ek nie omgekom…