Daardie Sondagaand was die dissipels bymekaar. Alhoewel die deure gesluit was omdat hulle bang was vir die Jode … (Johannes 20:19)
ToekomsVenster: Is my Hand te kort?
Hoe dikwels roep die Here nie reeds na jou nie? Waarom vermy jy die stem van die Here en soek jy jou hulp en heil in dit wat nie kan red voorsien en sorg nie?
Gedagte vir die dag: Versoening
Hy is die versoening vir ons sondes … ook vir dié van die hele wêreld (1 Johannes 2:2)
ToekomsVenster: Het hy ʼn reg om kwaad te wees?
Waaroor is jy ontsteld? Vir wie wou jy hê moet God straf en tugtig en toe bewys hy genade en barmhartigheid aan hulle? Moenie soos Jona wees nie. Moenie vergeet dat ook jy ʼn onverdienstelike dienaar van God is nie.
Kyla ry weer perd
“Ons gaan dit nou eers rustig vat. Sy oefen nou net om weer haar ritme te kry.”
Boek: Vroue van die Bybel 2
Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou ’n verskil kan maak.
[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Leidenschaft = Passie – Deel 9
“God gee natuurlik nie altyd passies wat finansiële of fisieke opofferings verg nie. As jy ʼn boekhouer, onderwyser of handearbeider is, beteken dit nie dat die passie vir jou beroep minder merkwaardig is as dié van predikers of dokters-sonder-grense nie.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek, “Ontdek jou lewensdoel”. In die program vra Frans wat jou passie in die lewe is.
Om armoede te verstaan, moet jy eers kan luister
Meteens besef ek: Ek is hier om te luister, nie hier om te oordeel nie. En ek begin luister…
Gedagte vir die dag: God se wil?
God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie (1 Johannes 1:5)
ToekomsVenster: Wie sal Ek stuur?
Wanneer ʼn mens met die Lewende Here ontmoet gebeur twee dinge. Jy word bewus van jou eie kortstondigheid, jou sondigheid en noodsaak aan redding. God kan ʼn gebroke hart nie weerstaan nie en tree onmiddellik reinigend en herstellend toe.
Helpende Hand wil mense die kans gee om weer te kan hoor
Solidariteit Helpende Hand wil saam met Impact Hearing vanjaar weer 25 bejaardes se lewensgehalte verbeter deur hulle van gehoorapparate te voorsien.
Video: Dié troue-toespraak laat almal skaterlag
“My arme man ken ál die woorde en my vyf maande-oue baba moes maar in sy loopraam luister hoe mamma ‘rap’. Ek het elke dag op pad werk toe en terug die liedjie geleer.”
Wenners van pryse vir Christelike literatuur bekend
Die skrywer André Pretorius se reisverhaal waarvoor hy 500 jaar ná die begin van die Kerkhervorming in 1517 in die spore van groot hervormers gaan loop het, is pas met ʼn prys vir Christelike literatuur bekroon.
Gedagte vir die dag: Eerstehands
Ons het Hom self gehoor; ons het Hom met ons eie oë gesien; ja, ons het … met ons hande aan Hom geraak (1 Johannes 1:1)
Gedagte vir die dag: Saam
Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon! (Psalm 133:1)
Gedagte vir die dag: Om uit te deel
Die apostels het kragdadig getuig dat die Here Jesus uit die dood opgestaan het, en die genade van God was groot oor hulle almal (Handelinge 4:33)
ToekomsVenster: Wat doen jy hier?
Waar bevind jy jouself? Hoor die woord van die Here. Wat maak jy hier, so wanhopig, desperaat en hoop verydel? Het jy vergeet wie jou sover gebring het?
SA tweeling (18) bak hul pad tot in jou hart
“Ons het 04:00 in die oggend opgestaan om koek te bak. Ons het die menger in die badkamer gesit sodat ons ma dit nie kon hoor nie. Dan het ons tot 06:00 gebak en gemaak asof ons vroeg opstaan om te studeer!”
[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Talente en gawes – Deel 8
“Ek glo vas dat God elkeen van ons met unieke gawes en talente geskape het. Sodra jy besef wat joune is, beskik jy eintlik dadelik oor ʼn duidelike kaart om jou te lei na wat jy met jou lewe moet doen.” Só skryf Frans Cronjé in sy boek, “Ontdek jou lewensdoel”.
Verbruikersake: Koop só maklik en veilig aanlyn
Ina Opperman verduidelik wat jou regte is wanneer jy aanlyn inkopies doen en hoe jy kan seker maak dat jy veilig koop.