Hy glo hy het uitgeblink as gevolg van sy harde werk.
Stéphan ‘val die lewe met geesdrif aan’
Stéphan van der Merwe maak Hoёrskool Ermelo trots met sy agt onderskeidings in die nasionale matriekeindeksamen.
Alex glo ʼn mens moet meer doen as wat verwag word
“Ek glo nie juis aan rolmodelle nie. Ek kyk eerder op en leer iets van elke mens met wie ek in kontak kom.”
Angelique jaag sukses na deur haar passie te volg
Sy glo ʼn mens moet gedrewe wees en jou passie volg, want dit sal uiteindelik na sukses lei.
Loopbaan tussen sterre wink vir Stefan
“As ek 40 jaar oud is en terugkyk op my lewe wil ek oor so min dinge as moontlik spyt wees.”
Gʼn projek té groot, té onmoontlik vir Anika
Sy was verlede jaar hoofmeisie en VLR-president.
Anrinѐ glo taal kan brûe bou
Anrinѐ Oerlemans van Hoërskool Menlopark spog met agt onderskeidings.
Elon Musk inspireer Eduan om ook ʼn verskil te maak
Eduan Bruwer van Hoërskool Marais Viljoen het onderskeidings in elkeen van sy matriekvakke losgelaan.
Alissa wil woeker met haar talente
Haar akademiese sukses skryf Alissa toe aan toewyding, gedrewenheid om suksesvol te wees en die voorbeeld wat haar ouers vir haar stel.
Probleemoplossing is Ruben se kos
“My pa wys my watter tipe man ek eendag vir my vrou behoort te wees.”
Michael streef na geluk en ʼn sorgvrye lewe
Michael Beukman van Hoërskool Noordheuwel gaan die toekoms tegemoet met agt onderskeidings.
Juan wil motors ontwerp
Juan is ʼn kranige tennisspeler en beplan om eendag professioneel tennis te speel.
Met risikobestuur wil Marinda ʼn verskil maak
Marinda was vir vyf jaar lid van Afrikaanse Hoër Meisies se jeugorkes en fluitensemble.
Bennert kry 9 A’s danksy harde werk en genade
Sy grootste rolmodel is Angus Buchan.
Christo glo jy moet toegewyd tot God leef
Christo beskryf homself as ʼn toegewyde kind van God wat ʼn passie het vir mense en wat graag op eenvoudige maniere ʼn merk wil maak in mense se lewens.
Isabella wil die wêreld ʼn beter plek maak
Isabella was die onderhoofmeisie van die Hoërskool Menlopark.
Mediese loopbaan wink vir Harm
Harm help graag ander mense.
Jani glo alles gebeur soos dit moet gebeur
“Ek droom al van kleins af daarvan om ʼn dokter te word en ek het in gr. 11 ernstig daaraan begin werk om hierdie droom te verwesenlik,” sê sy.
Graeme sien uit daarna om mense as dokter te help
Graeme is aan die einde van gr. 11 met tipe 1-diabetes gediagnoseer.
Hoofseun palm 9 A’s in
Hy skryf sy akademiese sukses toe aan harde werk, toewyding en fokus.