Hierdie koekiemengsel is die ideale geskenk vir ʼn ywerige bakker.
Video: Oulike geskenkidees vir ouma en oupa
Dit is dikwels ook ma’s wat moet kop krap oor wat die kinders vir ouma en oupa kan toedraai om onder die Kersboom te sit.
Gedagte vir die dag: Hulp kom van God af
Ek sal met lofliedere vir U ‘n offer bring. Ek sal doen wat ek beloof het. Net die Here bring verlossing!” (Jona 2:9)
ToekomsVenster: Die wyse manne beleef wysheid
Wyse manne weet: Die wysheid van die wêreld is dwaasheid by God. Die wysheid van die wêreld het geen substansie nie.
Skare stroom na Geloftediens by Voortrekkermonument
“Die Gelofte is [in die boodskap] deurgetrek na ons situasie in Suid-Afrika vandag en ook na elkeen se persoonlike lewe.”
Kersfees sonder beheer
Hierdie Kersfees gaan verseker anders wees… Op Kersdag gaan ek 36 weke swanger wees en ons het ʼn 20 maande oue seuntjie wat glo hy weet reeds alles op sy jonge ouderdom, skryf Marianne Styan.
Celebration-aftreeoord – Waar jy bekostigbare tegnologie en sekuriteit kan kry
Daar is wel ʼn silwer randjie vir afgetredenes te midde van dié donker wolk – dit is as jy slim genoeg is om jou huiswerk te doen voordat jy in ʼn aftreebestemming van jou keuse belê.
Geskenk-idees vir Kersfees: Kamerakaartjies
Deel die herinneringe aan ’n kuiertjie by maats, die koms van ’n nuwe troeteldier, of sommer enige prettige geleentheid!
Die waarheid van Kersfees waaroor mense graag swyg
Dalk is jy een van die gelukkiges wat werklik uitsien na die seëninge van hierdie Kerstyd. Wees dan aktief op die uitkyk na mense vir wie die seer dalk groter is as die seën. Wees jý dan vir hulle ʼn ekstra seën.
Gedagte vir die dag: Jesus red en genees oor afstand
Die pa het toe besef dat dit die presiese uur was waarop Jesus vir hom gesê het: “Jou seun lewe.” Hy en sy hele huishouding het toe begin glo. (Johannes 4:53)
Gedagte vir die dag: Genade vir ‘n tollenaar
Jesus sê toe vir hom: “Vandag het daar verlossing vir hierdie huis gekom, omdat ook hierdie man ‘n seun van Abraham is. Ek, die Seun van die Mens, het immers gekom om wat verlore is, te soek en te red.” (Lukas 19:9-10)
Gedagte vir die dag: God se wil
Wees altyd vol blydskap. Moenie ophou bid nie. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God van julle verwag omdat julle met Christus Jesus verenig is. (1 Tessalonisense 5:16-18)
ToekomsVenster: Herodes, die bedreigde koning
Jesus se leierskap het radikaal anders gelyk.
‘n Nuwe lewe vir gestremde seun danksy Pta-gesin
ʼn Negejarige seun van Groblersdal in Limpopo wat gebore is met misvormde onderbene en nie kon loop nie kan binnekort dalk sy eerste tree gee.
SA fliek haal Oscar-kortlys
ʼn Suid-Afrikaanse fliek is ingesluit by die kortlys van films wat meeding om ʼn gesogte Oscar-toekenning in die kategorie “beste rolprent in ʼn buitelandse taal” te wen.
Gedagte vir die dag: Respekteer alle mense
Julle moet alle mense respekteer. Julle moet al die lede van die huisgesin van God liefhê. Betoon ontsag aan God. Respekteer die koning. (1 Petrus 2:17)
ToekomsVenster: Sagaria, die stom priester
“As God so gesê het, kan ons dit maar glo.”
Twee van SA onder top-50 onnies ter wêreld
Die Global Teachers Award word jaarliks aan ʼn merkwaardige onderwyser gegee wat ʼn uitnemende bydrae tot hul beroep gemaak het. Die wenner stap met $1 miljoen se prysgeld weg.
Gospel Skouspel nou op DVD
13 kunstenaars. 29 liedjies. ʼn Volledige orkes. Een onvergeetlike aand. Dis Gospel Skouspel 2017. Nou als op CD en DVD – die perfekte Kersgeskenk!
Kaapse welsynwerker wen gesogte baktitel
“Ek is verstom. Ek kon nie glo ek het gewen nie – soos almal tereg uit my uitdrukking kon sien toe die aankondiging gemaak is.”