Lielie Viljoen, van die Hoërskool Waterkloof, spog met ʼn indrukwekkende 10 onderskeidings.
Chanté se koppie altyd halfvol
Chanté du Bruyn, akademiese hoofdogter van die Hoërskool Kempton Park, het agt A’s ingepalm.
Alana wil reis tot sy platsak is
Hierdie pittige matrikulant van Hoërskool Waterkloof het presteer met agt onderskeidings.
Belinda wil nie net werk om te lewe nie
Belinda Viljoen is nog ʼn Hoërskool Waterkloof-leerder wat geskitter het in die matriekeindeksamen.
CM sien uit na die toekoms, wil nóg spore laat
Sy pa is Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, en sy ma, Elana, is ʼn opvoedkundige sielkundige.
Chantal se oumas inspireer haar
Chantal dank God dat hy haar toegelaat het om te presteer.
Stephanie droom baie groot
Afrikaanse Hoёr Meisieskool Pretoria se onderhoofmeisie, Stephanie de Wit, het agt onderskeidings behaal.
Tien A’s vir Klofies se hoofdogter
Hoërskool Waterkloof se hoofdogter, Elana Marais, het uitstekend gevaar in die 2016 matriek-eindeksamen met ʼn verstommende tien onderskeidings.
Dié Bosveldmeisie wil ʼn chemiese ingenieur word
“In my kamer is rakke vol klippe, peule en skulpe. Die natuur is waarheen ek gaan as dinge net te veel raak.”
Vicky is gek oor roetine en druk
Vicky du Buisson, van Hoërskool Riebeeckrand, het ʼn verstommende 11 onderskeidings ingekatrol in die 2016-matriekeindeksamen.
Germari wil hê oefening moet vir mense lekker wees
“As jy nie probeer nie, sal jy nooit weet of jy kan nie.”
ʼn Derde ingenieur vir die Hohbach-gesin
Annika Hohbach van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het nege onderskeidings behaal.
Sasha-Lee kry haar 11 A’s
Sasha-Lee Roestorff, wat in Januarie verlede jaar álles in ʼn brand verloor het én boonop haar lewe lank al in stilte teen swaar omstandighede stry, het 11 onderskeidings in die matriekeindeksamen ingepalm.
Alfred – ‘Die lewe is te kort om oor nietighede bekommerd te wees.’
“Hulle het my geleer as mens jou vertroue in Jesus sit, is enigiets moontlik.”
Gedagte vir die dag: Christenskap spel liefde, nie reëls nie
Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig. (Matteus 11:28-30)
ToekomsVenster: Tyd alleen saam met God
Ruim tyd alleen saam met die Here in 2017 in.
‘God het alles laat uitwerk soos dit moes’
“Mense vra my hoe ek in die Here bly glo nadat ons my ma verloor het én my seuntjie ook talle kere by die dood omgedraai het. Maar Hy het haar lank genoeg gespaar sodat ek kon groet. En Hy het mense se harte aangeraak sodat my seuntjie ʼn tweede kans op lewe kon kry.”
Gedagte vir die dag: Waaroor gaan die lewe nou eintlik?
Behalwe dit alles was daar nog die daaglikse bekommernisse, die besorgdheid oor al die gemeentes. As iemand swak is, voel ek asof ek self ook swak is; as iemand in sonde val, voel ek asof ek ook deur vuur gaan. (2 Korintiërs 11:28-29)
ToekomsVenster: Liefdeswerk
Ons ontvang nie net die fisieke sorg nie maar ook die emosionele en geestelike onderbou en sorg van die Here. Ons mag as seuns en dogters van die Here Hom daarvoor vertrou. Wy jouself toe aan God om daardie liefdeswerk en goeie dade uit te lewe.
Gedagte vir die dag: Jy is vir God belangrik
Deurgrond my, o God, deurgrond my hart, ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk of ek nie op die verkeerde pad is nie. (Psalm 139:23-24)