“Hoeka toeka, ja ja, en jou stem is in my ore…” – ʼn liedjie wat Carika Keuzenkamp in die jare sewentigs uitgereik het. En nou,…
Gedagte vir die dag: ’n Wonderlike toekoms wag
Die hemel is my troon en die aarde my voetstoeltjie. Kan julle ooit ’n tempel bou wat so goed is? Kan julle ’n huis bou waarin Ek sal woon? (Jesaja 66:1)
ToekomsVenster: God troos op sy eie manier en tyd
Christene word nie deur vrees geïntimideer nie. Vrees kom nie van die Here af nie. Vrees wat vertroetel word, is ʼn mosie van wantroue in God en sy vermoë om te sorg.
Hulpgids vir mense in nood
Die doel van die handleiding is om kennis oor maatskaplike sake aan te vul, die gemeenskap in staat te stel om swaarkry te verlig en seker te maak hulpbehoewendes ontvang die staatshulp waarop hulle geregtig is.
Buffelsfontein Baard-olie se Tastrap maak graadeens vry
Hy het nie net ʼn lang baard en is ʼn man in murg en been nie, maar hy het ook ʼn ongelooflike sagte plekkie vir kinders. Daarom het hy besluit om nie net te praat nie, maar te doen. Meyer le Roux, van Buffelsfontein Baard-olie, gaan van 22 tot 27 November ʼn driekamp van 500 km tussen die Koppies- en Gariepdam in die Vrystaat voltooi. Hy pak hierdie uitmergelende tog, oftewel Tastrap, aan om geld vir Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek in te samel.
‘Sean is ʼn wonderwerk’, eerste foto’s ná verbande af is
“Sean se gesig was gebrand en vol sere, maar nou lyk dit weer mooi. Dit is niks anders as ʼn wonderwerk nie”.
Die soet sondaar
Verfynde suiker word in bykans alle verwerkte produkte versteek, soos gebak, koeldranke en vrugtesap.
Nostalgie, kultuurerfenis en onthou
Jou kinderfoto in ʼn album, ʼn portret teen die muur, ou vriende by ʼn begrafnis, ʼn ou fliek, ʼn liedjie oor die radio . . .
Ganse van besige Jhb-hoofweg gered
ʼn Taxidrywer en ʼn paramedikus het Maandag twee kolganse en hul kuikens van ʼn gewisse dood gered toe hulle op die N1-snelweg in Johannesburg vasgekeer geraak het.
Drome word waar met ontwerper se modebeurse
Andrea Beyers, die baba van hierdie nuwe beursgroep, is net 17, maar sy teken al vandat sy vyf jaar oud is rokke, en wil niks anders as ontwerper word nie.
Afrikaanse boekemark groei sterk
Uit die 525 000 volwasse fiksieboeke wat verlede jaar hier verkoop is, was 450 000 Afrikaans. Engelse boeke het ‘n skrale 3% van die totaal uitgemaak. Kortom: Afrikaans is ‘n onmisbare bate vir die land.
Goeie nuus: Brandslagoffer Sean na gewone saal oorgeplaas
Sean Smith, die tienerseun van Pretoria wat verlede maand erg gebrand het in ʼn fratsongeluk met petrol, is uit die brandwaakeenheid van die Milpark-hospitaal in Johannesburg ontslaan en sterk nou in ʼn gewone saal aan.
Gedagte vir die dag: Ons ware tuiste
Kyk, Ek skep ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde. Die vorige dinge sal nie meer onthou word nie en nie in die gedagte opkom nie. (Jesaja 65:17)
ToekomsVenster: Prys die Here
Met my hele hart wil ek die Here loof in die samekoms van die opregtes, in die gemeente.
Verbruikers se reg om DStv-kanale te kies
Verbruikers was onlangs baie bly om te hoor DStv ondersoek die moontlikheid dat intekenare binnekort self die kanale kan kies waarvoor hulle wil betaal. Mense kla al jare lank dat hulle sat is daarvoor om te betaal vir kanale waarna hulle nie kyk nie.
Die pad na ʼn laekoolhidraat dieet
Almal moet koolhidraat- bewus raak. Jy, jou kinders en jou ouma kan eenvoudig net nie meer bekostig om elke dag, drie tot 4 keer per dag, verwerkte, verfynde koolhidrate en suikers te eet nie.
Gedagte vir die dag: ’n Vol en doelgerigte lewe
Ek sê vir myself: “My lewe behoort aan die Here. Daarom vertrou ek op Hom.” (Klaagliedere 3:24)
[Foto’s] Boer jubel ná reën
“Ek dink die foto’s vang net die ongelooflike dankbaarheid vas wat ons almal voel oor die reën.”
Gedagte vir die dag: Bly nederig
Ons het hierdie skat egter maar net in breekbare kleipotte – die allesoortreffende krag kom van God en nie van ons nie. (2 Korintiërs 4:7)
Gedagte vir die dag: Ewigheid in ons harte
Ek weet alles wat God doen, is vir ewig. Niemand kan daar iets byvoeg of daar iets van wegneem nie. (Prediker 3:14)