“Elke belofte van God is betroubaar; Hy beskerm dié wat by Hom skuil.” (Lees Spreuke 30) Maak hierdie vers deel van jou lewe dat elke…
15 November 2011
“Waar die wil van die Here nie bekend gemaak word nie, verwilder ‘n volk; dit gaan goed met elkeen wat die wet van die Here…
14 November 2011
“‘n Dwaas gee vrye teuels aan sy woede; ‘n wyse mens kry die dwaas naderhand gekalmeer.” (Lees Spreuke 29) Wyse mense het selfbeheersing, dwase mense…
13 November 2011
“Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang. (Lees Spreuke 28) Hierdie…
12 November 2011
“Laat dit aan ander oor om jou te prys, moet dit nie self doen nie; laat dit uit ‘n ander se mond kom, nie uit…
11 November 2011
“Wie ‘n gat vir ‘n ander grawe, val self daarin.” (Lees Spreuke 26) In plaas van gate vir ander grawe moet die Christen in liefde…
10 November 2011
“Moenie slegte mense beny nie, moenie by hulle wil wees nie…” (Lees Spreuke 24) Moenie dat slegte mense jou beïnvloed nie, maak jy eerder ‘n…
9 November 2011
“Hou by die waarheid, moet daar nie van afstand doen nie; hou by wysheid, by selfbeheersing, by insig.” (Lees Spreuke 23) Neem hierdie goeie raad…
8 November 2011
“‘n Goeie naam is meer werd as groot rykdom…” (Lees Spreuke 22) Jou naam het te make met jou reputasie en beeld. Pas jou naam…
7 November 2011
“Wie na reg en liefde strewe, aan hom word ‘n vol lewe en eer geskenk.” (Lees Spreuke 21) Liefde en geregtigheid is twee eienskappe van…
6 November 2011
“Die Here gee aan die mens die lewe. Die Here sien deur die hele mens.” (Lees Spreuke 20) Om oop voor die Here te leef,…
5 November 2011
“Liewer arm wees en opreg lewe as ‘n leuenaar en boonop dwaas.” (Lees Spreuke 19) Opregtheid, eerlikheid en integriteit staan teenoor korrupsie en leuens. Ons…
4 November 2011
“Moed laat ‘n mens sy lyding dra; as hy moed verloor het, kan niemand hom dit weer gee nie.” (Spreuke 18) Moed en innerlike krag…
3 November 2011
“‘n Vrolike mens is ‘n gesonde mens, ‘n neerslagtige mens raak uitgeput.” (Spreuke 17) Christene moet kan lag, humor hê, positief wees. Dit hou die…
2 November 2011
“Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.” (Lees Spreuke 16)…
1 November 2011
“‘n Sagte antwoord laat woede bedaar… kalmerende woorde bring lewe… ‘n krenkende woord laat woede onvlam… skynheilige woorde breek mense.” (Lees Spreuke 15) Sagte, kalmerende…
31 Oktober 2011
“‘n Geduldige mens is baie verstandig; een wat kort van draad is, stel sy dwaasheid ten toon.” (Lees Spreuke 14) Geduld word gekoppel aan verstandig….
30 Oktober 2011
“Wie sy mond in bedwang hou, behou sy lewe; wie sy mond nie kan hou nie, gaan sy ondergang tegemoet.” (Lees Spreuke 13) Wat ons…
29 Oktober 2011
“Die waarheid hou vir altyd, die leuen net ‘n oomblik.” (Lees Spreuke 12) Om die waarheid te praat en leef bring die mens verder as…
28 Oktober 2011
“Selfverheffing bring vernedering; wie nederig is, het wysheid.” (Spreuke 11) Om nederig te wees, bring jou baie verder as om voorbarig en arrogant te wees….