Jesus het hom geantwoord: “Nogtans moet jy dit nou doen, want op hierdie manier moet ons aan die wil van God voldoen”. (Matteus 3:15)
ToekomsVenster: Beelddraers van God
Ons word geroep om mekaar as beelddraers van God mekaar se respekteer, mekaar as gespreksgenote te ontmoet, mekaar te bemoedig en voort te help op die lewenspad.
Gedagte vir die dag: Om te verander
Saulus het na Jerusalem toe gegaan en het geprobeer om daar by die volgelinge van Jesus aan te sluit, maar almal was vir hom bang … Barnabas het hom egter oor Saulus ontferm … (Handelinge 9:26-27)
ToekomsVenster: Jou reis deur die woestyn
Dit gebeur dikwels so dat, na ʼn geestelik inspirerende ervaring waarin God se nabyheid tasbaar was, lê die versoeking om die draai en wag. Dit vra vir teenwoordigheid van gees en ʼn geankerdheid in God se Woord om staande te bly.
Die krag van gebed
Ons moet ook vir mekaar as Christene bid, dat ons met God se krag, wysheid en deursettingsvermoë gevul kan word sodat sy kerk en koninkryk gebou kan word.
Gedagte vir die dag: “Hier is ek, Here”
Toe sê die Here vir hom: “Gaan daarheen, want Ek het hom gekies as my werktuig om my Naam uit te dra onder die heidennasies en hulle konings en ook onder Israel. Ek self sal vir hom wys hoeveel hy vir my Naam moet ly.” (Handelinge 9:15-16)
ToekomsVenster: Vat my medalje
God het aan ons die bediening van die versoening toevertrou.
Gedagte vir die dag: Stop net hier!
Hy het op die grond neergeval en ’n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?” “Wie is U, Here?” vra hy toe. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. (Handelinge (9:4)
Boek-uittreksel: Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees
Hiermee ʼn uittreksel uit die boek “Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees” deur Louis Jonker, Jan Botha en Ernst Conradie.
Gedagte vir die dag: Daardie verbysterende liefde
Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan … (Efesiërs 3:19)
Gedagte vir die dag: Geloof?
Omdat die Israeliete geglo het, het hulle deur die Rooisee getrek soos oor droë grond … (Hebreërs 11:29)
ToekomsVenster: Sal jy die werk doen?
Hoe lank bid jy al?
Gedagte vir die dag: Hy is hier
“Die Here is op hierdie plek, en ek het dit nie besef nie”. (Genesis 28:16)
ToekomsVenster: Dit is eintlik heel eenvoudig
Kan jy jouself ʼn Suid-Afrika voorstel waar Deut.30:15-16 waar geword het?
Gedagte vir die dag: “Ek sal …”
“Ek sal jou ’n groot nasie maak, Ek sal jou seën … Ek sal seën wie jou seën …” (Genesis 12:2-3)
ToekomsVenster: Wat is genade?
Gun ons mense wat afgedwaal het God se genade?
Vaste geloof in ’n krisistyd
Hoe behoort Christene die tye waarin ons nou lewe, te hanteer? En watter bydraes kan hulle lewer om mense hoop te gee?
Gedagte vir die dag: Ek weet U weet
Skep vir my ’n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig (Psalm 51:12)
ToekomsVenster: ‘Dit is nou ook hier’
Psalm 91 het my vandag weer bemoedig!
Gedagte vir die dag: Hy is wat Hy is
“Ag, Here, ek het dit geweet … U sien maklik af van die straf wat U aangekondig het” (Jona 4:2)