Het jy al ooit deur “storms” in jou lewe gegaan? Het jy al ooit gevoel of die mat onder jou voete uitgeruk word? Daar is nie ’n mens op hierdie planeet wat nog nie deur moeilike tye gegaan het nie.
Gedagte vir die dag: Aanbidding
Dien die Here met eerbied. (Psalm 2:11)
ToekomsVenster: Gawes sonder liefde vermag niks
Die vraag is uiteraard wat vir jou en my belangriker is. Die beoefening van al hierdie uitnemende gawes beteken niks as dit nie gerugsteun word deur die liefde nie.
Gedagte vir die dag: Vervolging
Hy het op sy knieë neergesak en hard uitgeroep: “Here, moenie hierdie sonde teen hulle hou nie!” (Handelinge 7:60)
Gedagte vir die dag: Skatte wag
Die woord van God is vol lewenskrag en energie. (Hebreërs 4:12)
Gedagte vir die dag: God voorsien
Die armes wat roep, sal hy verlos, ook die verdrukte sonder helper. (Psalm 72:12) – Deel 2
ToekomsVenster: Liefde en gawes
Paulus se vertrekpunt hier is dat die beoefening van selfs die mees gesogte gawes niks meer as geraas is, tensy dit gerugsteun word deur die liefde nie.
Gedagte vir die dag: Die armes verlos
Die armes wat roep, sal hy verlos, ook die verdrukte sonder helper. (Psalm 72:12) – Deel 1
ToekomsVenster: ’n Nuwe mini-reeks oor die liefde
Hoe dit ook al sy, die huwelik is op liefde gebou en ons gaan heerlik saamgesels oor hierdie Goddelike gawe.
Gedagte vir die dag: Sy het omgegee
Moet julle nie oor môre bekommer nie. Môre sal sy eie bekommernisse bring. (Matteus 6:34)
ToekomsVenster: Ons is nooit met die Bybel klaar nie
Ons is nooit met die Bybel klaar nie omdat die Bybel nooit met ons klaar is nie.
Gedagte vir die dag: Bly uit die pad uit
Die regverdige kan baie rampe ervaar, maar uit elkeen van hulle red die Here hom. (Psalm 34:20)
ToekomsVenster: Ons het ʼn verantwoordelikheid teenoor mekaar
Dis moeilik om iemand tereg te wys maar dis Bybels verantwoord en broodnodig.
Gedagte vir die dag: Laaste ete
Gee ons die porsie brood wat ons vir vandag nodig het. (Matteus 6:11)
Geloof in die toekoms
Ek sit baie en dink oor môre, oor wat in die toekoms gaan gebeur. Dis tog so menslik.
ToekomsVenster: Gebed het ‘n kragtige uitwerking
Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.
Gedagte vir die dag: Vandag se geleentheid
Niemand kan twee eienaars dien nie. (Lukas 16:13)
Gedagte vir die dag: Geen tyd vir dwaasheid nie
Moenie ’n dwaas antwoord volgens sy dwaasheid nie anders word jy net soos hy. (Spreuke 26:4)
Gedagte vir die dag: Seisoene
Here, hoe baie is u werke! (Psalm 104:24)
ToekomsVenster: Dank Hom vir genesing
Uiteindelike is alle genesing Goddelik en dank ons Hom daarvoor.