Weet julle nie, julle ontroues, dat vriendskap met die wêreld vyandskap teen God is nie? Hier gaan dit duidelik oor ʼn keuse wat uitgeoefen moet word.
Gedagte vir die dag: Groei in genade
Ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe. (Efesiërs 4:15)
ToekomsVenster: Sy Naam, wil en Koninkryk altyd eerste
God kyk na die hart. Daar is nie formules en gepaardgaande voorskrifte waaraan gebede moet voldoende anders as geloof nie.
Gedagte vir die dag: Erfgenaam van alle dinge
Ek moes met julle praat soos met kindertjies in die geloof in Christus. (1 Korintiërs 3:1)
ToekomsVenster: Waar kom die stryd vandaan?
Die eenvoud van die laaste sin val op. “Julle kry nie omdat julle nie bid nie”.
Gedagte vir die dag: Gemeenskap en gebed
U maak die ploegvore vol water. (Psalm 65:11)
ToekomsVenster: Die Gees se ander lewenswyse
“Here, maak ons bedagsaam, eerlik, vredeliewend en opreg. Ons bid dit in U Naam.”
Gedagte vir die dag: Ons getroue God
Dawid het by homself gedink: ek sal nog eendag deur Saul omkom. (1 Samuel 27:1)
’n Wonderlike opoffering
Wanneer ons na ander gelowe gaan kyk, sien ons dat die mensdom na God soek. Maar in Christenskap, sien ons dat God na ons soek.
Die Bybel wys dat ons sonde ’n skeiding gemaak het tussen ons en God wat nie gevul kan word deur goeie dade nie. Ek het God gereeld op daardie manier probeer vind. Ek het God se hart probeer wen deur myself te forseer om gereeld te bid en die Bybel te lees, kerk toe te gaan en goeie werke te doen.
Gedagte vir die dag: Die brood van die lewe
Toe sê Jesus vir hulle: “Kom eet.” (Johannes 21:12)
Gedagte vir die dag: Die dag van sy wederkoms
Wie kan standhou wanneer Hy verskyn? (Maleagi 3:2)
ToekomsVenster: Waar is die ware wysheid?
“Terwyl daar bittere naywer en selfsug in julle harte is, moet julle nie daarmee spog dat julle wysheid het nie, want dan praat julle nie die waarheid nie.”
Gedagte vir die dag: Om Jesus te ken
Ek beskou alles as waardeloos, want om Christus Jesus, my Here, te ken, oortref alles in waarde. (Filippense 3:8)
ToekomsVenster: Hemelse wysheid teenoor aardse wysheid
Sal iemand (ek en jy) nie asseblief na vore tree en help red wat te redde is nie?
Gedagte vir die dag: Ware berou
Droefheid volgens die wil van God bring bekering wat tot redding lei. (2 Korintiërs 7:10)
ToekomsVenster: Lof en vloek, die teenstrydigheid van die tong
Jakobus keer terug na die onvermoë om die tong te beheer en te tem.
Gedagte vir die dag: Dink oor hierdie dinge
Ek verlustig my in u voorskrifte. (Psalm 119:16)
ToekomsVenster: ’n Klein vuurtjie
Mens kan die onbeheerste misbruik van die tong vir watter rede ook al nooit regverdig nie.
Gedagte vir die dag: Hoekom gebed?
Laat ons met ons hele hart ons hande na God in die hemel uitsteek. (Klaagliedere 3:41)
ToekomsVenster: Die tong – klein maar kragtig
Die tong is klein en eintlik onaansienlik maar is enorm kragtig. Wanneer die tong op die regte wyse ingespan word kan dit genees, bemoedig, afrig en bemagtig.