11 Julie 2011

Kom ons maak hom dood en gooi hom in ‘n put. Ons kan sê ‘n roofdier het hom opgevreet. Dan sal ons sien wat word…

10 Julie 2011

…en Jakob het die plek Pniël genoem, “want”, het hy gesê, “ek het God van aangesig tot aangesig gesien en tog het ek nie omgekom…

9 Julie 2011

Isak het vir hom gesê: “Jy is tog my seun Esau!” en Jakob het gesê: “Ek is.” Genesis 27:24 Ons moet elke dag kies tussen…

8 Julie 2011

God het vir hom gesê: “Vat jou seun, jou enigste seun, Isak wat jy liefhet, en gaan na die landstreek Moria toe en offer jou…

7 Julie 2011

Abram het toe in die Here geglo, en die Here het dit goedgevind dat Abram so volgens die wil van die Here gehandel het. Genesis…

6 Julie 2011

Ek sal jou ‘n groot nasie maak, Ek sal jou seën en jou ‘n man van groot betekenis maak, en jy moet tot ‘n seën…

5 Julie 2011

Toe sê hulle: “Kom ons bou vir ons ‘n stad met ‘n toring waarvan die punt tot in die hemel reik en ons maak so…

4 Julie 2011

Die reënboog sal in die wolke wees, en wanneer Ek dit sien, sal Ek dink aan die ewige verbond tussen My en al die lewende…

3 Julie 2011

Hier volg die verhaal van Noag. Noag was ‘n regverdige man. Onder sy tydgenote was hy onberispelik en hy het naby God geleef. Genesis 6:9…

2 Julie 2011

Hulle het gehoor hoe die Here God in die tuin wandel teen die tyd dat die aandwind opkom, en die mens en sy vrou het…

1 Julie 2011

In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Genesis 1:1 “In die begin het God die hemel en die aarde geskep… God…

Ps 107:1

Loof die Here, want Hy is goed; aan sy liefde is daar geen einde nie!