“Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, die Naam wat U my gegee het … ” (Johannes 17:11)
ToekomsVenster: Die wet as bouwerk
Jesus beskryf slegs twee tipes bouers. Die vraag aan elkeen van ons vandag sal wees: Watter een is ek en jy? Bou ons op die vaste fondasie, of bou ons op sand?
Gedagte vir die dag: Sodat julle kan weet
Hierdie brief skrywe ek vir julle, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo (1 Johannes 5:13)
ToekomsVenster: Die wet van gebed
Vir wie moet jy dalk vandag bid? Is jy bereid om daarna op te staan en te gaan doen? Vir wie moet jy gaan omgee, al is dit swaar en moeilik?
Gedagte vir die dag: Swaar
Hulle is soos kaf wat deur die wind uitmekaar gewaai word (Psalm 1:4)
ToekomsVenster: Die wet van vermorsing
Lees Psalm 51 en ontdek die pêrels wat Dawid daarin beskryf. Wie in jou sirkel van mense sal die skatte daarvan vandag waardeer?
Gedagte vir die dag: Kringsitters
Dit gaan goed met die mens wat nie … met ligsinniges saamspan nie … (Psalm 1:1)
ToekomsVenster: Die wet van (nie)-oordeel
Trots en selfverheffing is so gevaarlik en oordeel is die daad wat daaruit vloei. Dit maak van ons elkeen ’n Fariseër wat op ander neerkyk.
Gedagte vir die dag: Om weer te sien
Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet … (Efesiërs 1:18)
ToekomsVenster: Die wet van (nie)-bekommernis
Wat Jesus dus sê, is ’n opdrag, dit is nie ’n versoek nie. Julle moet julle nie bekommer nie.
Gedagte vir die dag: Gevra: ‘n loflied
Hy het ons besitting vir ons uitgekies, die pragtige land van Jakob, wat Hy liefhet (Psalm 47:5)
Gedagte vir die dag: Hemelkykers
“Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom .. ,” (Handelinge 1:11)
Gedagte vir die dag: ’n Saak van blydskap
“Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees … Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet” (Johannes 15:11-12)
ToekomsVenster: Die wet van geheimhouding
Om werklik te gee, om werklik lief te hê, is om in wese nie eers bewus te wees van die goeie wat jy doen nie.
Gedagte vir die dag: ’n Geloof wat oorwin
En die oorwinning wat ons oor die wêreld behaal het, is deur ons geloof Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is? (1Johannes 5:4-5)
ToekomsVenster: Die wet van omgee
Omgee is weggee. Dit is meer as net meegevoel; dit is betrokke wees, naby wees en dit is een van die unieke eienskappe van die burgers van die koninkryk, want Jesus se lewe is dié voorbeeld wat hulle volg.
Gedagte vir die dag: ‘n Nuwe lied
Sing tot eer van die Here … speel op die lier en sing (Psalm 98:5)
ToekomsVenster: Die wet van kuisheid
Moenie dat jou oog jou laat struikel en jou uiteindelik verlore die ewigheid instuur nie. Jesus se radikale opdrag sê: Pasop waarna jy kyk!
Gedagte vir die dag: Baie vrugte
“My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra . . . ” (Johannes 15:8)
ToekomsVenster: Die wet van versoening
Hoor die trane van die Koning wanneer Hy sê: “Laat staan jou gawe en gaan maak eers reg.”