“My Vader word juis daardeur verheerlik dat julle baie vrugte dra . . . ” (Johannes 15:8)
ToekomsVenster: Die wet van versoening
Hoor die trane van die Koning wanneer Hy sê: “Laat staan jou gawe en gaan maak eers reg.”
[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Die woestyn – Deel 18
“Niemand wil swaarkry nie. Niemand wil eens erken dat hy of sy sukkel nie. Ons wil almal prentjiemooi lewens hê wat perfek op Instagram uitgestal kan word. Die lewe werk nie so nie.” In dié program gesels Frans Cronjé oor die woestyntyd waardeur almal op ʼn stadium gaan.
Gedagte vir die dag: Verbondenheid
“Julle moet in My bly en Ek in julle” (Johannes 15:4)
ToekomsVenster: Die wet van die geseëndes
Hoe anders is die koninkryk van God nie wanneer ons dit vergelyk met die magte en kragte van die wêreld waarin ons leef nie?
‘Ek is bly ek is ʼn kind van die Here,’ sing vyfjarige ná bomaanval
Volgens een van die Sondagskool-juffrouens raak van die kinders steeds angstig en kruip weg wanneer hulle harde klanke hoor wat hulle aan die bomaanval herinner.
Gedagte vir die dag: Verwaarlosing
Om hierdie rede moet ons soveel kragtiger vasgryp aan wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdryf nie. (Hebreërs 2:1)
Gedagte vir die dag: Drome onder stof
“Ek weet van alles wat jy vir jou skoonma gedoen het … Mag die Here jou beloon vir wat jy gedoen het. Mag jy ’n welverdiende beloning ontvang van die Here die God van Israel onder wie se vleuels jy kom skuil het.” (Rut 2:11)
Gedagte vir die dag: Toegerus deur God
Wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” (Hebreërs 13:5)
ToekomsVenster: Jy kry nuwe stories om te vertel
Wanneer die Here jou lewensreisplanne verander, is dit nie net ’n reis na Damaskus wat verander nie, maar die totale fokus van jou lewe. Elke dag daarna sal ’n nuwe belewenis oplewer, omdat die Koning van die reis teenwoordig is.
[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Verhoudings – Deel 17
“Verhoudings is sonder twyfel die ingewikkeldste aspek van die lewe, maar ook die belangrikste.” In die program gesels Frans Cronjé oor die belangrikheid van verhoudings.
Gedagte vir die dag: Vuurtoring
“Watter soort mens is Hy dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam?” (Matteus 8:27)
ToekomsVenster: Jy kry ’n nuwe reisplan
Lees Matteus 28:16-20 en vra die Here om aan jou te openbaar waar jy die reisplanne van jou lewe vir hierdie dag moet aanpas.
Vier jy ook vandag die Hemelvaart?
Hemelvaart kondig egter aan dat daar troos is. Dié troos dat die Here die nood van die mens raaksien en sy kruisiging, dood, opstanding en hemelvaart dien as versekering dat alles in die hemel en op die aarde aan hom ondergeskik is.
Gedagte vir die dag: Kommer steel jou vertroue in God
Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” (2 Korintiërs 12:9)
ToekomsVenster: Jy kry ’n nuwe tuiste
Waar lê ons lojaliteite? Hoe belangrik is die koninkryk van die hemel regtig vir my in my lewe?
Gedagte vir die dag: Tyd – ’n duur kommoditeit
Daar is ’n regte tyd vir alles, elke ding in hierdie wêreld gebeur op die regte tyd. (Prediker 3:1)
ToekomsVenster: Jy kry ’n nuwe nommer
In Matteus 10 lees ons dat jy nie neutraal kan staan wanneer jy voor Jesus te staan kom nie. Jy kies of vír Hom of téén Hom.
[Luister] ‘Ontdek jou lewensdoel’: Trots – Deel 16
In die program gesels Frans Cronjé oor hoe trots soveel keer in jou pad staan om vooruit te gaan.
Gedagte vir die dag: Bid vir jou gesin
Die vurige gebed van ’n regverdige het groot krag. (Jakobus 5:16)