Lees jy graag Maroela Media? Ondersteun ons met ʼn vrywillige finansiële bydrae.skenk nou
  • 25-2-2021
  • Kontak ons
  • Teken in Word deel
Maroela Media
Karmenaadjies
25 Februarie 2021
Kieslys 
  • Nuus
    • Alle nuus
    • SA nuus
    • Wêreldnuus
    • Geldsake
    • Nuuskommentaar
    • In diepte
    • Grondhervorming
    • Plaasaanvalle
    • Koronavirus
      • Springsteen beboet oor twee tequila-sopies
      • hof-hamer Klerk pleit skuldig aan swendelskema van miljoene
      • J&J-entstof werk teen ernstige Covid-19 – FDA
      • Covid-19-statistieke: Meer as 41 000 al ingeënt
      • Kringtelevisiekameras in Kaapstad werp vrug af
  • Debat
    • Alle debatte
    • Rubrieke
    • Redakteursbrief
    • Meningsvormers
    • Só sê die lesers
    • Nuuskommentaar
      • ‘Die virus in die woud’
      • #JongStemme: Is verskuiwing na afstandonderrig regtig vooruitgang?
      • Wie is baas van die ANC-plaas?
      • Die Senekal-suksesstorie
      • Hoop in medemens, nie in die regering nie
  • Sport
    • Alle sportnuus
    • Rugby
    • Krieket
    • Gholf
    • Atletiek
      • Wimbledon-organiseerders gerat vir enige scenario
      • Proteas se veelsydige kopseer
      • Tiger Woods wakker ná motorongeluk
      • Dinge moet reg loop vir Verstappen
      • Medvedev bêre raket en haal heuningkwas uit
  • Kos
    • Alle kos
    • Drinkgoed
    • Gebak
    • Vleis en seekos
    • Soetgoed
    • Stuur jou familieresep
    • Resepteboeke
    • Hap-video’s
    • Vinnige resep-video’s
      • Resep: Broccoli-en-biefbredie
      • Resep: Plaatkoekies
      • Resep: Spatz-kaaskoek
      • Bevrore kosse: Gerieflik, gesond en bekostigbaar
      • TV-reeks wil nuwe lewe in eetplekke blaas
  • Afrikaans
    • Alle afrikaans
    • Boeke
    • Gedigte
    • Idiome & uitdrukkings
    • Taalgebruik
    • Interessante woorde
    • Boek van die maand
      • Skryfnet, ʼn splinternuwe Afrikaanse skryfskool, is hier!
      • Gedig: Saffraanpeer gee ‘n lekker stroop
      • Boek: ‘Soldaat’ – Reynardt Hugo
      • Boek: ‘As jy droom’ – Daniëlla van Heerden
      • bekommernis-reis-tas-probleme Uitdrukking: Vat jou goed en trek, Ferreira
  • Vreemd
    • Alle vreemdhede
      • Pikkewyn pronk met goudgeel gewaad
      • Kyk: Selfs Siri dink Eskom maak nie reg
      • Hoeveel hande? Foto laat mens kopkrap
      • ʼn Gesonder vel met behulp van … slakke?
      • Balans-truuk: Vroue kan, maar mans kan nie
  • Goeie goed
    • Alle goeie goed
    • Goeie nuus
    • Stiltetyd
    • ToekomsVenster
      • Gedagte vir die dag: God se volmaakte pad
      • ToekomsVenster: Struikel boontoe
      • Skryfnet, ʼn splinternuwe Afrikaanse skryfskool, is hier!
      • ‘Uitdagende jaar’ stuit nie dié Elsiesrivier-matrikulant
      • Einstein moet ligloop vir SA topmatrikulant
  • Leefstyl
    • Alle leefstyl
    • Gesondheid
    • Mense
    • Motors
    • Ouerskap
    • Reis
    • Só maak mens
    • Tegnologie
    • Tuin
    • Voorkoms
      • Ford se Ranger word slim
      • ‘Die virus in die woud’
      • ‘Uitdagende jaar’ stuit nie dié Elsiesrivier-matrikulant
      • Ivermektien en die man op die maan
      • Wiele2Wiele ry met die Kia Picanto X-line
  • Vermaak
    • Alle vermaak
    • Flieks
    • Musiek
    • Doen-dinge
    • Top 20
    • Bekendes
    • Teater
    • Televisie
      • Die beste nuwe SA programme wat jy nou aanlyn kan kyk
      • Franse musiekduo se paaie skei ná 28 jaar
      • Só gaan dit met prins Philip
      • Ruhan du Toit terug op die Top-20
      • Kim K en Kanye se paaie skei
  • Radio
    • Alle radionuus
    • Uitsaaitye
    • Radiodramas
    • Podsendings
    • Briekaandraai
      • ToekomsVenster: Struikel boontoe
      • doring-kroon-kruis-teks-bybel ToekomsVenster: Daar is die Lam van God
      • Wiele2Wiele ry met die Kia Picanto X-line
      • ToekomsVenster: Sewe sakke sout
      • Luister: ‘Afrikaans is nie dood nie’
  • Kontak
    • stuur jou nuuswenk
    • stuur ‘n boodskap
    • nuusbriewe
    • ondersteun ons
    • adverteer
    • maroela-studiefonds
    • maroela op jou slimfoon
    • telegram-nuusflitse
    • kompetisies
    • winkel
  • Karmenaadjies

    • Goeie nuus
    • Stiltetyd
hands-by-Niecey-sm.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: God hou jou vas

 18 Januarie 2015
1 kommentaar

Omdat julle aan die boodskap van my volharding in lyding vasgehou het, sal Ek julle ook vashou in die tyd van beproewing. (Op 3:10)

 CUM-uitgewers Nina Smit
Blouberg-Son-Boekevat.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Uit genade gered

 17 Januarie 2015
Geen kommentaar

Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ’n gawe van God. God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waar voor Hy ons bestem het. (Ef 2:8, 10)

 CUM-uitgewers Nina Smit
man_uitgestrekte_arms.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Kennis van die liefde

 16 Januarie 2015
1 kommentaar

Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God. (Ef 3:18-19)

 CUM-uitgewers Nina Smit
hande-tevrede.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Bid as dit swaar gaan

 15 Januarie 2015
2 kommentare

Luister na my gebed, Here, gee tog ag op my smeekgebed. Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor. U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp. (Ps 86:6-7, 5)

 CUM-uitgewers Nina Smit
God

Podsendings Stiltetyd

Sewe voor sewe: Het God wraakgierige volgelinge?

 14 Januarie 2015
2 kommentare

Ds. Schalk Strauss van Fleurdal bespreek die vraag: “Kweek ‘n regverdige God wraakgierige volgelinge?”

 Pretoria FM Sewe voor sewe
Perde-Boekevat-.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Wat ons in Christus ontvang

 14 Januarie 2015
2 kommentare

Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God wat Hy in al sy wysheid en insig so oorvloedig aan ons geskenk het. (Ef 1:7-8)

 CUM-uitgewers Nina Smit
Hoop-soos-n-plantjie

Podsendings Stiltetyd

Sewe voor sewe: Hoop vir die toekoms

 13 Januarie 2015
Geen kommentaar

Ds. Liesel Krause-Wiid gesels oor hoop vir ons toekoms.

 Pretoria FM Sewe voor sewe
Blomme_Berg_Reint_Dykema_20.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Lewe vir altyd

 13 Januarie 2015
2 kommentare

Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook; en elkeen wat lewe en in My glo, sal in alle ewigheid nooit sterwe nie.” (Joh 11:25-26)

 CUM-uitgewers Nina Smit
bekommernis

Podsendings Stiltetyd

Sewe voor sewe: Hoop in daaglikse bekommernisse

 12 Januarie 2015
Geen kommentaar

Ds. Hannes Noëth praat oor hoop in ons daaglikse bekommernisse.

 Pretoria FM Sewe voor sewe
boekevat-blydskap-spring-van-vreugde

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: God is die bron van vreugde

 12 Januarie 2015
Geen kommentaar

Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees! (Rom 15:13)

 CUM-uitgewers Johan Smit
sonsopkoms1.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Hou vas aan God se beloftes

 11 Januarie 2015
Geen kommentaar

Toe daar geen hoop meer was nie, het Abraham nog gehoop en geglo, en so die vader van baie nasies geword volgens die belofte. Hy was ook ten volle daarvan oortuig dat God mag het om te doen wat Hy beloof het. (Rom 4:18, 21)

 CUM-uitgewers Nina Smit
noord-kaap-pad.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Los die bagasie van die verlede

 10 Januarie 2015
Geen kommentaar

Een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus. (Fil 3:13-14)

 CUM-uitgewers Nina Smit
Boekevat_Tuin_Foto_Juanita_Geyer

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Beginsels vir ’n beter lewe

 9 Januarie 2015
Geen kommentaar

Dit het ek wel ingesien dat dit ’n mens meer baat om wysheid te hê as om dit nie te hê nie. (Pred 2:13)

 CUM-uitgewers Nina Smit
tyd

Podsendings Stiltetyd

Sewe voor sewe: Koop die tyd uit

 8 Januarie 2015
Geen kommentaar

Dominee Pieter le Roux oor Efesiërs 5:16 wat die uitkoop van tyd bespreek en hoe dit van toepassing op 2015 is.

 Pretoria FM Sewe voor sewe
sonsopkoms-man-wat-bid

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Bly wag op die Here

 8 Januarie 2015
2 kommentare

Terwyl Hy ’n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het.” (Hand 1:4)

 CUM-uitgewers Nina Smit
Sonsopkoms-strand-Nathan-Steyn.-lig

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Jou tyd is kosbaar

 7 Januarie 2015
Geen kommentaar

Die uur is reeds daar dat julle uit die slaap moet wakker word, want die tyd van ons finale verlossing is nou nader as toe ons tot die geloof gekom het. Die nag is byna verby; dit is amper dag. (Rom 13:11-12)

 CUM-uitgewers Nina Smit
NG-gemeente-Mootvallei

Podsendings Stiltetyd

Sewe voor sewe: Tyd en tydbenutting

 6 Januarie 2015
Geen kommentaar

Doktor Jan Botha van die NG gemeente Mootvallei, Pretoria, gesels oor tyd en tydbenutting.

 Pretoria FM Sewe voor sewe
Wind_windpomp_wolke3_ReintDykema.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Verwagtings wat nie realiseer nie

 6 Januarie 2015
Geen kommentaar

’n Verwagting wat nie uitkom nie, maak ’n mens mismoedig; ’n begeerte wat vervul word, bring nuwe lewe. (Spr 13:12)

 CUM-uitgewers Nina Smit
boer-diversityreporter_com1.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Hou vas aan die geloof

 5 Januarie 2015
2 kommentare

Laat ons elke las van ons afgooi, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Hou Hom voor oë. Dan sal julle nie geestelik moeg word en uitsak nie. (Heb 12:1-3)

 CUM-uitgewers Nina Smit
noordsee.jpg

Stiltetyd

Gedagte vir die dag: Met Jesus in jou boot

 4 Januarie 2015
Geen kommentaar

Toe staan Hy op en bestraf die wind en die golwe. Hulle het bedaar en daar het stilte gekom. Toe sê Jesus vir hulle: “Waar is julle geloof dan?” (Luk 8:24-25)

 CUM-uitgewers Nina Smit
  • ←
  • 1
  • 2
  • 3
  • …
  • 202
  • 203
  • 204
  • 205
  • 206
  • 207
  • 208
  • …
  • 243
  • 244
  • 245
  • →

Teken In

Jou wagwoord vergeet?

Herstel jou wagwoord

Oeps! Het jy jou Maroela-fontein-wagwoord verloor? Geen probleem! Ons kan vir jou ’n skakel na jou e-pos toe stuur. Klik bloot op die skakel in daardie e-pos om ’n nuwe wagwoord te kies.

Ons weet jy verlang reeds na ons almal in Maroela-fontein.

Kanselleer

Word deel van Maroela-fontein

Registreer op die webwerf

Jou wagwoord is per e-pos aan jou gestuur. Kanselleer

Word deelTeken in

Peiling

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Nuus oor die koronavirus

Sien ook die regering se amptelike webwerf by sacoronavirus.co.za

Stiltetyd-nuusbrief

Ontvang die daaglikse Gedagte vir die dag en ToekomsVenster in jou e-posbus, gratis!
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Video

  • Resep-video: Gebakte knoffelbrood

Koolstoof

  • Resep: Broccoli-en-biefbredie
  • Resep: Plaatkoekies
  • Resep: Spatz-kaaskoek
  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Tegnologie
  • Vermaak
  • Radio
  • Kontak ons
  • Stuur jou nuuswenk
  • Maroela op jou slimfoon
  • Nuusbriewe
  • Nuusflitse op Telegram
  • Kompetisies
  • Oor ons
  • Ondersteun ons
  • Adverteer
  • Maroela-studiefonds
  • Werk vir Maroela
Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. Maroela Media se Christelike karakter is die kern van ons redaksionele beleid. Die beste van alles? Dis gratis!
IAB

Maroela Media is deel van die Solidariteit Beweging. Bepalings en voorwaardes geld. © 2011 - 2021 Maroela Media.

  • Tuis
  • Nuus
  • Debat
  • Geldsake
  • Sport
  • Kos
  • Afrikaans
  • Vreemdhede
  • Goeie goed
  • Leefstyl
  • Vermaak
  • Radio
  • Koronavirus
  • Weer
  • Winkel
  • Ondersteun ons
  • Oor ons
  • Kontak ons