Moet jou nie afsloof om ryk te word nie en moenie jou sin vir waardes verloor nie. (Spreuke 23:4)
ToekomsVenster: Liefde sluit ons monde toe en ons harte oop
Onthou dat Jesus gesê het dat die ongelowiges ook diegene liefhet wat húlle liefhet, maar dat God van ons verwag om ons vyande lief te hê. Begin daardie persoon liefdevol behandel. Jy gaan verstom staan oor wat God gaan doen!
Gedagte vir die dag: Moet jou nie bekommer nie
As God dan die gras van die veld, wat vandag nog daar is en môre verbrand word, so versier, hoeveel te meer sal Hy dan nie vir julle sorg nie, julle kleingelowiges? (Matteus 6:30)
ToekomsVenster: God is nie kort van draad nie
Mag God se wil hier by ons in SA geskied soos in die hemel! Mag jou gebede nuwe lewe verseker en lei tot Godgegewe liefde op aarde.
Gedagte vir die dag: Jy kan
Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. (Filippense 4:13)
ToekomsVenster: God tree altyd waardig op
Toe jy gekies het om ’n tempel van die Heilige Gees te word, het jy eintlik al jou skepe verbrand. Daar is nie meer terugdraaikans nie.
Gedagte vir die dag: Omkoopgeskenke
Liewer min hê en reg lewe as baie inkomste hê deur onreg. (Spreuke 16:8)
ToekomsVenster: Geduldig en lankmoedig
Identifiseer iemand wat teen jou oortree het en gaan betoon geduld en vriendelikheid aan daardie persoon. Of identifiseer iemand wat nog altyd beter as jy gevaar het en begin daardie persoon aanmoedig en seën.
Gedagte vir die dag: Werk met verwagting
Hy wat ploeg moet met verwagting ploeg, en hy wat dors, moet dit doen met die verwagting om sy deel te ontvang. (1 Korintiërs 9:10)
ToekomsVenster: Die vrug van die Gees
Wees daarop bedag dat wanneer iemand in jou gesin, vriendekring of geloofsgemeenskap ’n fout begaan, dit nie ’n teenreaksie by jou ontlok nie. Kies doelgerig om oor jou eie emosies te regeer en met liefde te reageer.
Gedagte vir die dag: Dra die gevolge
Wie sy huishouding verwaarloos, sal naderhand net wind oor hê. (Spreuke 11:29)
Gedagte vir die dag: Koop die tyd uit
Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd. (Prediker 3:1)
Gedagte vir die dag: Dink soos ’n mier
Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. Hy het nie ’n leier nie, nie ’n opsigter of ’n regeerder nie, tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd. Hoe lank gaan jy nog lê, luiaard, wanneer gaan jy opstaan? (Spreuke 6:6–9)
ToekomsVenster: ‘n Lewe van volle toewyding
Daarom is dit baie belangrik dat ons onsself as lewende offers op die altaar van God sal plaas, Romeine 12:1-2, wanneer ons deur die krag van die Heilige Gees begin opereer.
Gedagte vir die dag: Werk vir beloning
Harde werk bring beloning; om net te praat, bring gebrek. (Spreuke 14:23)
ToekomsVenster: Die gebruik van ongewone tale of klanke
My Here en my God, baie dankie vir U Gees se inwonende teenwoordigheid in my lewe.
Gedagte vir die dag: Droom jy groot?
Daar is baie drome, baie wat tot niks kom nie, ook baie woorde. Maar dien jy vir God! (Prediker 5:6)
ToekomsVenster: Die gawe van profesie
Here, ek is tot U beskikking. Heilige Gees as U my stem wil gebruik om Godgegewe profetiese woorde, wysheid en insig met iemand te deel, is U baie welkom.
Gedagte vir die dag: God seën jou werk
Laat wat jy doen aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk. (Spreuke 16:3)
ToekomsVenster: Die gawe van genesing
Dis interessant dat die Bybel op verskeie maniere verwys na geloof as gawe wat genesings tot gevolg het.