Moenie opgee nie, dis net ʼn seisoensverandering.
Gedagte vir die dag: Hou aan glo te midde van slegte tye
As jy in bewolkte tye steeds sy lig sien, in afvoel-tye jou liefde aan God bly verklaar en in stomvoel-dae onophoudelik getrou bly, dán glo jy werklik.
ToekomsVenster: God praat met jou
Dis die belofte van die nuwe lewe in Christus wat ons nooi om ʼn koersaanpassing te maak.
Gedagte vir die dag: Hou jou oë gerig op Hom
Kyk vandag weg van die storms om jou en rig jou oë op Jesus wat gereed staan om jou hand te neem.
Gedagte vir die dag: Aanvaar sy genade
Aanvaar vandag opnuut God se genade-geskenk aan jou. Juis omdat jy dit nie verdien nie.
Gedagte vir die dag: Glo in God
Verklaar vandag opnuut: Grote God, U is my Vader, ek weet Jesus het vir my gesterf en ek weet dat ek u geliefde kind is.
ToekomsVenster: Afgereken met sonde sodat ons kan leef
Jesus het klaar betaal. Ons is nie meer bang nie. Die dood is geen bedreiging meer nie.
ToekomsVenster: Afgereken met sonde sodat ons kan leef
Jesus het klaar betaal. Ons is nie meer bang nie. Die dood is geen bedreiging meer nie.
Gedagte vir die dag: Glo sonder voorbehoud
Wanneer jy só glo, gebeur daar iets in jou lewe. Dan leef jy makliker, want dan leef jy met onvoorwaardelike vertroue in die almagtige Here.
ToekomsVenster: Die groot oorgang
Lees gerus wat Paulus skryf oor die oorgang en wat daarby betrokke is. Hy kontrasteer die teenwoordige met die toekomstige.
Gedagte vir die dag: Groei in jou geloof
Mag jou geloof elke dag groei.
ToekomsVenster: Nie hier nie, beteken nie dood nie
Die Bybel sê die plek waarheen hulle vertrek het, is onbeskryflik mooi.
Gedagte vir die dag: Leef sensasioneel
Gaan leef vandag bewustelik. Moenie net doen nie. Vóél en leef al die fasette van die lewe.
ToekomsVenster: Die klip is weggerol, kyk, die graf is leeg
Ons wat baie eeue na Christus leef, bely dat die Bybel, die Woord van God, die Waarheid is.
Gedagte vir die dag: Wanneer jy twyfel
God wil hê dat jy ook jou twyfel sal erken en dit vir Hom sal gee. Bid daarom in geloofskrisistye dat die Gees vir jou sal pleit, vir jou sal intree en jou na die bergtop van oorgegewe -geloof sal neem.
ToekomsVenster: Anderkant die dood
Dan is daar ook die wete dat Christus se opstanding ons eie opstanding waarborg en dat dit ons sekuriteit is. Mag dit jou eweneens bemoedig.
Gedagte vir die dag: Sê ‘ja’ vir Jesus
Gee vandag opnuut jou lewe vir Hom en gaan leef dan met oortuigde vreugde.
Gedagte vir die dag: Elke dag saam met Hom
Waar is Jesus in jou lewe? Op land of saam met jou in jou lewenskuit?
Gedagte vir die dag: Regeerders staan onder God se gesag
“So seker as Ek leef, sê die Here, al was jy, koning Jojagin van Juda, seun van Jojakim, ’n seëlring aan my regterhand, Ek sal jou uitruk” (Jeremia 22:24).
ToekomsVenster: Onthou jy nog?
Iemand praat van ʼn tweede naïwiteit – glo soos ʼn kind glo, onvoorwaardelik en opreg.