Twee gelukkige Maroela-lesers staan die kans om vanjaar elkeen met ‘n paar Maroela-vellies te spog!
Kompetisies
Die wenner van die beste familieresep is…
Jou ouma se melktertresep, jou tannie se bobaas-pannekoek en jou oupa se Karoo-staanrib, dít is die resepte wat by Maroela Media se onlangse familieresep-kompetisie ingedien is.
Stem en wen: Help kies Maroela se Bruid van die Jaar
Stem vir jou gunsteling in ons Bruid van die Jaar vir 2022 en staan die kans om ‘n wonderlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Dié leser wen ’20 Hekeltegnieke’ en wol
Dié gelukkige Maroela Media-leser het ʼn eksemplaar van ‘20 Hekeltegnieke’ saam met wol vir een patroon gewen.
Wenners van die Wegbreekfees aangewys
Vyf gelukkige Maroela-lesers kon elkeen ’n dubbelkaartjie wen na die Wegbreekfees op 29 April 2023 in Mbombela, Mpumalanga.
Hier is ons Lentebruid se Stem en wen-wenner
Baie geluk aan die wenner van die Tupperware-geskenkpak in ons Lentebruid Stem en Wen-kompetisie!
Hier is Maroela se Lentebruid!
Baie geluk aan ons Lentebruid! Sy wen ‘n wegbreek by die Little Switzerland Resort aan die voet van die noordelike Drakensberge in KwaZulu-Natal vir haar en haar man.
Hiér is die wenner van Laerskool Bakenkop se resepteboek
’n Gelukkige Maroela Media-leser het ’n eksemplaar van Laerskool Bakenkop se resepteboek, “KosMosTyd”, gewen.
Wen! Deel jou familieresep met Maroela
Of dit nou jou ouma se melktertresep, jou tannie se bobaas-pannekoek of jou oupa se Karoo-staanrib is, ons wil graag van jou hoor.
Wen: Fees bring musiekgees na Mbombela
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ’n dubbelkaartjie wen na die Wegbreekfees op 29 April 2023 in Mbombela, Mpumalanga.
Hier is die wenners van Maroela se Kersfeesbonus
Vier gelukkige Maroela-lesers het die kans gestaan om elkeen met ʼn Kersfeesbonus van R4 000 kontant weg te stap.
Wenner: ’n Kajuit vir twee op ʼn luukse bootreis … en meer
Hier is die wenner van Super Events met Kurt Darren en Maroela Media se bootreiskompetisie.
Stem en wen: Help kies Maroela se Lentebruid
Help ons om Maroela se Lentebruid aan te wys, en staan die kans om ‘n heerlike Tupperware-geskenkpak te wen!
Wen kontant vir Kersfees van Maroela!
Vier gelukkige Maroela-lesers kan elkeen ʼn Kersfeesbonus van R4 000 kontant wen.
Wen: Wolkultuur in SA nog springlewendig
Een Maroela Media-leser staan die kans om ʼn eksemplaar van 20 Hekeltegnieke saam met wol vir een patroon te wen.
Wenners: Idiome sorg vir groot vermaak
Twee Maroela Media-lesers het die geleentheid gehad om elkeen ʼn Idiomepret-bordspeletjie te wen en die wenner van die eerste prys ontvang ook ʼn eksemplaar van Met een voet in die Bybel.
Wenners: Vier Kersfees saam met kykNET
Twee gelukkige lesers kon elkeen ʼn kaartjie vir ʼn gesin van vier lede na die kykNET Kersfeesspel wen.
Resep: Tannie Esmé se paptert
Hierdie familieresep vir paptert uit Laerskool Bakenkop se resepteboek, KosMosTyd, sal beslis hierdie feestyd ’n treffer by braaie wees.
Wen: ’n Kajuit vir twee op ’n luukse bootreis … en meer
Een gelukkige Maroela Media-leser kan ʼn kajuit vir twee volwassenes op ʼn MSC-bootreis wen, asook ʼn naweek vir twee na die eksklusiewe Nkomazi-natuurreservaat.
Wenners van Maroela se Swart Vrydag-kompetisie aangewys
Met Swart Vrydag om die draai wou Maroela vier van ons lesers bederf met ʼn kontantprys.