Ons het tot selfs twee bruide wat spog dat hulle spesiale dag beslis nie bederf is net omdat hulle maskers moes dra nie!
Kompetisies
Pot sonder deksel? Nooi ʼn maat om vir jou te skryf
Met “Pot soek ʼn deksel” wil ons jou help om in hierdie tyd ʼn maat te kry – of dit nou sommer net ʼn penvriend, ʼn platoniese vriend of vriendin, of ʼn lewensmaat is.
Wen ’n koolstoof met Maroela Media se 9de verjaardag!
As deel van Maroela se negende verjaarsdagvieringe vanjaar gee ons jou die geleentheid om ʼn koolstoof te wen!
Wen ʼn Renault Duster in Virseker se kompetisie!
Jy kan ʼn spoggerige Renault Duster 4×2 Prestige ter waarde van R348 900 wen!
Is jy ʼn digter? Wees deel van ʼn liedjie
Nege lesers kan elk ʼn toonsetting en ‘n afdruk van ‘n kunswerk van hul eie gedig wen. Neem nou deel aan die “Stuur my jou woorde”-projek.
WEN: Spog met jou masker en wen R1 000 kontant
Jy hoef nie jou persoonlike styl in te boet in ʼn tyd waar ons almal veilig wil wees nie! Spog met jou masker en wen R1 000 kontant.
Hier is Maroela-lesers se beste boereraat en idees
Die wenner is ook bekend gemaak in Maroela Media se boererate en idees-kompetisie waar die persoon ʼn kontantprys van R1 000 ontvang.
GT Camper-wenner is trots Afrikaans!
“As ons kon, het ons dadelik die Kgalagadi-oorgrenspark en daarna Namibië besoek.”
Wen R1 000 kontant met jou boererate en idees!
Deel jou beste boererate en idees met ons en jy kan ʼn kontantprys van R1 000 wen!
Wen: Toets jou kennis met TydToer-bordspeletjie
TydToer is ʼn nuwe opvoedkundige tydlynspeletjie wat jou kennis, geheue en vaardighede oor geskiedkundige en ander gebeure toets. Drie Maroela Media-lesers kan elk ʼn bordspeletjie wen.
Troukompetisie: Hier is die wenpaartjie
ʼn Dubbel dosis goeie nuus vir die wenners van Maroela Media se troukompetisie!
Wen ’n troue: Hier is die finaliste
Hier is die top-10-finaliste in Maroela Media se troukompetisie! Ons gee vanjaar in samewerking met Villa Rosa Wedding Venue en ander diensverskaffers ʼn troue ter waarde van R170 000 weg. Stem nou:
Wen ʼn R230 000 ‘Hotel-in-die-bos’ met Virseker
Wen ʼn vernuftige kampsleepwa ter waarde van R230 000! Skryf nou in
Verskyn in Maroela se musiekvideo!
Hier is jou kans om in Maroela Media se eie musiekvideo van ons Plattelanders-liedjie te verskyn!
Lesers se kortverhale: Hier is ons wenverhaal
Die wenner van Maroela Media se kortverhaalkompetisie is pas bekend gemaak.
Winterskool vir opkomende fiksieskrywers uitgestel
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit wat van Maandag 1 Junie tot Vrydag 5 Junie 2020 aangebied sou word, is tot verdere kennisgewing uitgestel weens die uitbreking van die Covid-19-pandemie.
Spog met jou skryfvernuf en wen ʼn boekpak!
Kom spog met jou skryfvernuf op Maroela Media! Een van die deelnemers staan boonop die kans om ʼn heerlike boekpak ter waarde van R1 130 te wen.
Wen: Kom skryf ’n opstel!
Februarie is Moedertaalmaand en die Skoleondersteuningsentrum (SOS) wil dit deeglik vier! Vertel ons wat Afrikaans vir jou beteken en wen groot pryse daarmee. SOS moedig ook alle skole aan om hul leerders te laat inskryf. Die skool met die meeste inskrywings ontvang boonop ʼn prys.
Wen ’n troue ter waarde van R170 000
Maroela Media, Villa Rosa Wedding Venue (geleë in Pretoria-Noord) en verskeie diensverskaffers in die troubedryf span kragte saam om een paartjie se troudag ʼn werklikheid te maak.
Wen: Taalmonument herdenk 45 jaar met feesnaweek
Vyf gelukkige lesers kan elk ʼn dubbelkaartjie wen vir die Taalmonument se 45-jaar-feesviering op 28 en 29 Februarie in die Paarl.