Kies jou gunsteling uit die tien finaliste wat as die Grootste Afrikaanse Grap van Alle Tye aangewys moet word.
Kompetisies
Luister: Kies dié grootste Afrikaanse grap uit die top-10
Kom kyk nou na die top-10‑grappe, lag heerlik saam en stem vir jou gunsteling‑ Afrikaanse Grap van Alle Tye.
Grootste Grap: Kom stem vir die top-10
Die groot dag het aangebreek – kom stem nou vir jou wengrap in die top-10!
Kom kies jou gunsteling uit die Kansa-teetafels
Maroela Media se lesers kan vanjaar help om die wenners uit die agt kategorieë van die Kansa-Spar-tee te kies en daar is heerlike pryse op die spel.
Kom stem nou vir die beste troeteldierfoto!
Daar is honde, katte, skape, varkies, donkies, papegaaie en selfs ʼn skilpad en ‘n vlakvark. Ons het jou hulp nodig om die beste foto te kies!
Wenner van Maroela se Swart Vrydag-kompetisie aangewys
Die wenner van Maroela Media se Swart Vrydag-kompetisie is aangewys.
Wen: Woon Zaan Sonnekus se albumbekendstelling in Pretoria by
Vier gelukkige lesers het die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie na die albumbekendstelling in die AfriForum-teater te wen.
Wen groot met jou troeteldierfoto!
Jy kan ʼn lekker kontantbonus in jou sak steek as jy as algehele wenner of kategoriewenner aangewys word. Daar is boonop ook twee geskenkpakke van dotsure.co.za te wen!
Wen R4 000 kontant – betyds vir Swart Vrydag!
Ons moes almal hierdie jaar ons sente ʼn paar keer omdraai en soms die spaarvarkie oopbreek. Met Swart Vrydag om die draai het Maroela vir ons lesers goeie nuus!
Wen: Col’Cacchio vier plaaslike gemeenskappe met pizza
Vier Suid-Afrikaanse gemeenskappe saam met Col’Cacchio en staan ʼn kans om een van vier geskenkbewyse ter waarde van R500 te wen om pizza by dié restaurantgroep te geniet.
Grootste Grap: Kom stem vir die top-50
Die groot dag het aangebreek – kom stem nou vir jou gunstelinge in die top-50!
Grootste Grap: Nou krap ons kop
Ontmoet die beoordelaarspaneel van grapmakers wat saam kopkrap om die top-50 beste grappe met die hand uit te soek.
Hier is die wenners van die braaidag-kompetisie
Baie geluk aan dié vier wenners wat elkeen ʼn geskenkpak van Ina Lessing Konfyte, Ingemaak en Bakkery wen!
Wen met jou braaiwenk!
Het jy ʼn braaiwenk? Deel dit met ons en wen dalk ʼn heerlike geskenkpak van Ina Lessing – alles wat jy vir jou volgende braai benodig!
Vertel ʼn grap en wen ʼn vakansie na Mauritius!
Ter viering van ons tiende verjaardag is Maroela Media op soek na die Grootste Afrikaanse Grap van Alle Tye, en as jy ons help soek, staan jy die kans om een van twee vakansies na Mauritius te wen!
Hilux-wenner groet studentemotor
“As ek nou die pad kon vat, sal ek koers kies al langs die kuslyn na die Etosha Nasionalepark in Namibië. Sjoe, dit sal ’n belewenis wees!”
10 dae van geskenke: Hier is die Dream Resorts-wenner
Baie geluk aan Anke Wilhelm van Bloemfontein wat ʼn vakansie vir twee ter waarde van R12 000 met die komplimente van Dream Hotels & Resorts wen!
Maroela is 10! Tien dae, R100 000 se geskenke te wen!
Vir ons 10de verjaarsdag wil ons ons lesers uit hul sokkies bederf! Maak seker jy skakel van 20 Julie – 29 Julie 2021 elke dag in op maroelamedia.co.za
10 dae van geskenke: Hier is die wenners van die Spar-geskenkbewyse
Baie geluk aan Herman Thomson en Andrew Smit, albei van Pretoria, wat elkeen ʼn SPAR-geskenkbewys ter waarde van R5 000 wen!
10 dae van geskenke: Hier is die Van Loveren-wenners
Baie geluk aan dié 10 gelukke Maroela-lesers wat elkeen ʼn geskenkbewys ter waarde van R1 000 elk wen van Van Loveren!