Trio Events bied dié ekspo aan waar die heel nuutste in 4×4-, buitelewe- en kampeerprodukte wat tans in Suid-Afrika beskikbaar is, uitgestal gaan word.
Kompetisies
Wen: Bederf ouma en oupa met ʼn paar skaapwolpantoffels
Jy staan die kans om die ouma en oupa in jou familie te bederf met die lekkerste paar skaapwolpantoffels!
Maroela se Bruid van die jaar: Wen ʼn tweede wittebrood
Skryf in as Winterbruid en staan die kans om ‘n tweede wittebrood te wen!
Luister: Bartho Eksteen daag wyngrense uit
Een Maroela Media-leser staan die kans om ʼn getekende bottel Mamma 2022 van Bartho Eksteen-wynlandgoed te wen.
Wen: Verwelkom lente met groot opwinding by 4×4 buitelug ekspo
Vier gelukkige Maroela Media staan die kans om elk ʼn gesinskaartjie vir vier mense na die South African 4×4 & Outdoor Show los te slaan.
Wen: Geliefde SA rocker neem Amsterdam op horings
Twee gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na Karen Zoid se vertoning in Oktober in Amsterdam, Nederland.
Daag jouself uit en wen ʼn Toyota Fortuner
ʼn Gelukkige Maroela Media-leser sal een van vier finaliste wees om ʼn 25%-kans te staan om ʼn splinternuwe Toyota Fortuner te wen.
Hier is Maroela Media se Supervroue vir 2023
Delanie Bezuidenhout, Anne-Marie Jacobs en Lindi Janse van Rensburg se stories het Maroela Media se lesers se harte aangegryp en hulle is as vanjaar se Supervroue vir 2023 aangewys.
Dié lesers wen kaartjies na sterbelaaide Jacaranda Day-musiekfees
Dit is die eerste keer in vyf jaar dat dié fees weer aangebied kan word.
Dié lesers gaan Fluweel-konsert bywoon
Vyf Maroela Media-lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie gewen vir die Fluweel-konsert wat op 9 September plaasvind.
Dié lesers wen kaartjies vir kykNET Buite Ekspo
Marizka van der Merwe, Christine Kruger, Amelia Möller en Philip de Lange kan uitsien na ʼn adrenalienbelaaide naweek.
Wen: Sterbelaaide Jacaranda Day hoogtepunt op musiekfeeskalender
Vyf gelukkige gesinne staan elkeen die kans om kaartjies vir Jacaranda Day 2023 te wen.
Wen: Fluweel-konsert bring vyf topmusikante bymekaar
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na die Fluweel-konsert op Saterdag 9 September by die Emperor’s Palace in Johannesburg wen.
Hierdie lesers gaan ‘Barbie’ kyk
Geluk aan Sarie de Beer, Marga Esterhuizen, Elize Meyer, Anne-Mare Matthee en Louis Naude wat elkeen ʼn stel dubbelkaartjies vir ʼn spesiale vertoning van “Barbie” gewen het.
Supervrou 2023: Stem vir die finaliste
Drie Maroela-supervroue kom in aanmerking vir ‘n vakansie by een van die ATKV se sewe selfsorgvakansieoorde. Stem nou vir jóú gunsteling!
Lesers wen heerlike pryse van Diemersfontein
Baie geluk aan hierdie twee lesers.
Wen: Avontuur, adrenalien wag op kykNET Buite Ekspo-besoekers
Gholf- en rugbyliefhebbers kan uitsien na twee opwindende nuwe aantreklikhede by vanjaar se ekspo.
Dié lesers woon voorskou van ‘Ruhan du Toit’-album by
Twee Maroela Media-lesers het elkeen ʼn dubbelkaartjie vir die eksklusiewe voorskou van Ruhan du Toit se jongste album gewen.
Wen: ‘Barbie’ beïndruk ná kritici eerste kykie kry
ʼn Handjievol resensente het reeds dié rolprent gesien en was beïndruk. Nou kan Maroela Media-lesers in die Jakarandastad ook die fliek saam kom kyk.
Wen: Só vier Ruhan du Toit 30 jaar in musiekbedryf
Twee gelukkige Maroela Media-lesers staan die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie te wen vir ʼn eksklusiewe voorskou van Ruhan du Toit se jongste album.