Baie geluk aan hierdie drie Maroela-lesers wat elkeen een van dié wonderlike piekniekmandjies met Ina Lessing-produkte wen.
Kompetisies
Dié lesers wen elkeen ʼn CUM Boeke-geskenkbewys van R1 000
CUM Boeke wou vanjaar met Paasfees vyf Maroela-lesers bederf met ’n aanlyn geskenkbewys ter waarde van R1 000.
Hierdie lesers wen kaartjies na ‘Peppa Pig’-vertoning
Twee gelukkige lesers het elkeen ʼn bondel van vier kaartjies na die vertoning van “Peppa Pig’s Perfect Day” gewen.
Wen: Milanie Vosloo inspireer duisende lesers met geestelike dagboeke
Vyf Maroela Media-lesers staan die kans om ʼn eksemplaar van Milanie Vosloo se dagboek, ‘Moed vir elke môre’, te wen.
Wen ‘n geskenkbewys van R1 000 dié Paasfees
Vyf gelukkige Maroela-lesers staan die kans om elkeen ’n aanlyn geskenkbewys ter waarde van R1 000 te wen.
Wen ʼn piekniekmandjie spesiaal vir jou gesin
Drie gelukkige Maroela-lesers staan elkeen die kans om dié Gesinsdag ʼn yslike piekniekmandjie vir jou gesin te wen.
Somerbruid 2023: Geluk aan ons Stem-en-wen-wenners
Lesers wat aan die stemmery vir Maroela se Somerbruid vir 2023 deelgeneem het, het die kans gestaan om een van twee geskenkbewyse ter waarde van R2 500 van Mooi Kamer te wen.
Hier is Maroela se Somerbruid 2023!
Baie geluk aan ons Somerbruid! Sy en haar man twee nagte vir twee persone wat deel by die Olifants River Lodge in die Middelburg-omgewing in Mpumalanga met die komplimente van Dream Hotels and Resorts.
Video: Geliefde Britse varkie ‘Peppa Pig’ kuier in SA
Peppa Pig en haar maatjie in die menswêreld, Anna, het in Maroela Media se ateljee gesels oor hulle produksie, “Peppa Pig’s Perfect Day”.
WEN: Deel die storie van Paasfees met jou gesin
Vyf gelukkige Maroela-lesers staan die kans om ’n aanlyn geskenkbewys ter waarde van R1 000 te wen om by www.cumbooks.co.za te gebruik.
Hierdie lesers wen kaartjies vir ‘Karoo Suite 2’
‘Karoo Suite 2: Karoonagte’ wys vir oulaas op 8 en 9 April by die KKNK in Oudtshoorn.
‘Karoo Suite 2’ maak laaste buiging by KKNK
Twee lesers staan die kans om elkeen vier kaartjies vir “Karoo Suite 2” en ʼn getekende eksemplaar van “Ons Karoo” te wen.
Stem en wen: Help kies Maroela se Somerbruid
Stem vir jou gunsteling uit ons top-10 finaliste vir die Maroela se Somerbruid en staan die kans om een van twee geskenkbewyse van R2 500 te wen!
Dié leser wen kaartjies na Theuns Jordaan-huldeblykkonsert
’n Gelukkige Maroela Media-leser het ’n dubbelkaartjie vir dié opwindende en geskiedkundige konsert gewen.
Dié lesers wen ‘n dubbelkaartjie na die Fijnwyn-kosmark
Vyf lesers het die kans gestaan om elkeen ʼn dubbelkaartjie na die Fijnwyn-fees te wen.
Wenners van ‘Engele om ons’-joernaal aangewys
Twee Maroela Media-lesers het elkeen ʼn eksemplaar van Engele om ons, wat deur Wendy Maartens saamgestel is, gewen.
Hierdie lesers wen kaartjies vir Homemakers-uitstalling
Hierdie 20 gelukkige Maroela Media-lesers het elkeen ’n stel dubbelkaartjies vir die uitstalling gewen.
Wen: Maak jou leefruimte jou eie
“Huis is nie net waar ons woon nie, maar ook waar ons feesvier, ontspan, uitrus, leer, onderrig, werk, beweeg en soveel meer.”
Wen: Vyf dubbelkaartjies na Fijnwyn-kosmark te wen
Vyf Maroela-lesers staan die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie na die Fijnwyn- wyn-en-kosmark in Pretoria te wen.
Luister: ’n Laaste totsiens aan Theuns Jordaan
“’n Mens hoor Theuns se stem nog oral, dit voel soms asof hy nie werklik weg is nie.”