Rooibos is alombekend as ʼn wonderplant wat goed is vir jou hart, veroudering teenwerk en ryk is aan anti-oksidante.
Resep: Don Pedro-aande
ʼn Don Pedro is die ideale melkskommel met skop om ʼn laataand-vakansiekuier mee af te sluit.
Hou só jou eie bierproe-partytjie
Erasmus glo dat bier meer veelsydig as wyn is, “bloot omdat bier spesifiek lekker is op daardie warm somerdae; niks verfris jou soos ʼn koue bier nie.”
Resep: Groen smoothie
Moet asseblief nie skrik vir die groen voorkoms nie, dit ís lekker.
Jenewer gegeur deur… olifantmis?
Die makers het aan dié unieke idee gekom toe hulle sowat ʼn jaar gelede op ʼn safaririt was waar die wildbewaarder die spysverteringstelsel van olifante aan hulle verduidelik het.
Resep: Somer-ystee
“Hierdie somer-ystee is ʼn verfrissende (en gesonde) alternatief vir vrugtesap wat propvol suiker is.”
Resep: Pampoenspesery-smoothie
Armand Aucamp deel sy gunsteling-pampoenspeseryresep.
Dié melk moet kinders nie drink nie, sê studie
“Ons vind meer en meer kunsmatige versoeters wat aan jong kinders bemark word.”
Resep: Suikervrye Margarita
Geniet hierdie Meksikaanse skemerkelkie op ʼn warm someraand, maar hou matigheid voor oë: Die tequila gee dit ʼn lekker skop!
Vir dié drankies dok SA die meeste op
Suid-Afrikaners geniet ʼn gesellige kuier, of dit nou oor ʼn koppie koffie, ʼn koeldrank of ietsie sterker is. Maar daar is een gunsteling waarop verbruikers meer geld bestee as enige ander vloeibare verversing.
Resep: Chai-amandelmelk met vanielje en kaneel
Maak seker jy is naby ’n gemaklike bank of jou bed, want hierdie wonderbrousel sal jou binne tien sekondes aan die slaap maak.
Rooibos-sjokolade nuutste kosgier wêreldwyd
Rooibos word wêreldwyd al meer gebruik in sjokoladestafies, sjokoladedrankies en suikervrye sjokolade-alternatiewe.
Dié SA jenewer die beste ter wêreld
Hulle het aanvanklik gedink dat die jenewer die aardse geur gaan behou, maar nadat die jenewer ses maande lank in ʼn vaatjie verouder is, het hulle ʼn wonderlike perskegeur opgemerk.
Wen: Uiteindelik, ʼn ligte, gesonder opsie!
Wen: Met Van Loveren se nuwe toevoeging, Almost Zero Wonderful White, hoef jy nooit weer kilojoules te tel nie! Lees die artikel en staan ʼn kans om ʼn hele kus van dié wyn te wen! “Tag” sommer jou vriende ook – hopelik deel hulle dit met jou as een van hulle die gelukkige wenner is!
Resep: Rooibos-ystee
Probeer om jou kinders gewoond te maak aan tuisgemaakte rooibos-ystee pleks van vrugtesap of suikergelaaide koeldrank.
Winter is soetwyn-tyd
Wat is dan nou lekkerder as om warm te word met ʼn bekoorlike soetwyn saam met ʼn wintersop, kaasbord of net so gesellig voor die vuur?
Gevriesde framboos-en-sjokoladedrankie
‘n Heerlike koue koffiedrankie!
Wie geniet wyn meer? Mans of vroue?
Dit kom voor of wyn in verband gebring word met status en gesofistikeerdheid, voorkoms, viering, ontspanning en kos.
Dié SA whisky kraai wêreldwyd koning
Die uitslae is Donderdagaand tydens ʼn glansgeleentheid in die Waldorf Hilton Hotel in Londen bekendgemaak.
Akteur se jenewer nou in SA beskikbaar
“Ek het al elke liewe jenewer in die wêreld beproef, en Aviation is ongetwyfeld die beste.”