Uit: 50 Beste gebak uit Vrouekeur, Marlo Carstens
[Video] Muffin in ʼn koppie
As bak nie jou sterkste vaardigheid is nie, is hierdie resep vir jou bedoel.
Resep: Varkfamiliekoek
As jy sukkel om dit in die hande te kry, kan jy pienk malvalekkers of pienk plastiekversiersel gebruik om die ore te maak en pienk pypskoonmakers vir die sterte gebruik.
Resep: Jane se vetkoek
Mev. Rika Ferreira van Oudtshoorn het dié resep ingestuur. Sit dit voor met botter en gouestroop.
Resep: Wit en donker sjokolademousse-koek
As die verskillende lae in die vrieskas verkoel word, is dit makliker om die koek aanmekaar te sit. Die bolaag is heerlik as versiersel vir sjokoladekoek of sous oor roomys.
Resep: Mosbolletjies
Hoewel ’n mens hierdie beskuit nie in ’n japtrap bak nie, is die eindresultaat so smaaklik dat dit die ekstra moeite loon. Dié spogresep kom van mev. S. van den Heever van Sishen.
Resep: Oreo®-kaaskoekkolwyntjies
Lewer 18-24 kolwyntjies.
Resep: Sonskyn-frittatas
Dit is nie sommer net enige pienkniekbondel nie: Lorraine van Kokkedoor stel dit saam met heerlike eetgoedjies uit haar eie kombuis!
Resep: Chiasaadkoekies
Die resep is verskaf deur Althea Nel, ‘n voedselwetenskaplike verbonde aan die Koa Culinary Studio in Pretoria. Lees ook haar rubriek oor chiasaad.
Resep: Pampoen-gesondheidsbeskuit
Uit: Ek sou kon doen met ’n pampoen, Nettie Cilliers.
Resep: Polentakoek
Die resep is verskaf deur Althea Nel, ‘n voedselwetenskaplike verbonde aan die Koa Culinary Studio in Pretoria. Lees ook haar rubriek oor ‘n gluten-vrye dieët.
Resep: Kaaspoffertjies
Bak die poffertjies in kolwyntjiepanne met groot holtes as jy hulle vir ontbyt of saam met koffie of tee wil voorsit. Of bak hulle in panne met klein holtes en sit hulle as ‘n sout snoepery voor.
Resep: Hannes se ma se souttert
Ons sien akteur en aanbieder Hannes van Wyk gereeld op die kassie in die program Bravo! waar hy met bekendes skouers skuur. Weg van die kassie en in die kombuis is Hannes nie wat jy ’n kok van formaat sal noem nie, maar volgens hom maak hy ’n “mean” slaai en heerlike toebroodjies.
Resep: Dadelbroodjie met ‘tipsy’ botter
Die tradisionele dadelbroodjie kruis hier met Kaapse brandewyntert.
Resep: Sjokoladetert
G’n mens is ooit tevrede met net een porsie van hierdie heerlike tert van mev. Du Toit van Swartkop, Kakamas nie.
Milo-Koekies
Hierdie resep vir Milo-koekies van Vicky Swart, is perfek saam koffie.
Resep: Micheal se soutigheid
‘n Lekker southappie vir teetyd.
Resep: Mieliebroodjafels met Wilde Weste-vulsel
Hierdie was die deelnemers van die gewilde realiteitstelevisie-reeks Kokkedoor, Marius en Alet, se watertand-resep.
Resep: Lieftan se sagomelktert
Annette Human sê hierdie resep is haar ouma s’n. Hulle het altyd, wanneer hulle Kerstyd by haar op die plaas gaan kuier het, daarvan gekry.
Resep: Ystervarkies
Maak lekker ystervarkies vir teetyd.