Watter een smeer mens op ʼn pizza?
Resep-video: Grondboontjie-bomme
Hierdie “bomme” is ʼn gunsteling in die Maroela Media-kantoor. Kry die kinders om te help met dié maklike resep, daarna kan oud óf jonk daaraan smul.
Resep: Tunasampioene
Maak dié resep as ʼn voorgereg, bykos, of sommer as ʼn ligte maaltyd!
Resep: Hawermout met lekkertes bo-op
Hawermout met melk en suiker is sekerlik die algemeenste manier om dit vir ontbyt te eet, maar het jy al kaneel, piesang en ’n druppel heuning beproef?
Die 10 duurste vrugte in die wêreld
Mens kan vrugte soms nog goedkoop op ʼn plaas of by ʼn padstalletjie te koop kry, maar daar is ʼn paar mense wat bereid is om ʼn hele paar rand op te dok vir eksotiese en spesiaal gekweekte vrugte.
Resep: Jogurt-en-aarbeitert
Daar is min dinge so lekker soos ʼn yskastert om die week mee te begin!
Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen ‘whiskey’ en ‘whisky’?
Party mense raak warm onder die kraag as jy nie die verskil ken nie.
Resep-video: Sjokolade-kraker
Dié sjokolade-kraker is blitsvinnig om te maak, en het die perfekte verhouding van romerige sjokolade en krakerige broskoekie om enigeen se soettand te bevredig.
Resep: Amandeltertjies
Maak ʼn groot tert om te deel of ʼn paar kleintjies sodat elkeen ʼn eie tertjie het.
‘Ginger’ help ma’s op Facebook om kinders gesond te hou
“Vetsug is een van Suid-Afrika se openbare gesondheidskwessies wat die vinnigste toeneem. Soveel as twee uit elke tien 10 kinders is oorgewig of ly aan vetsug.”
Maroela Media se 5 gunsteling-rooibosresepte
Dis Nasionale Rooibosdag vandag! Maak een van hierdie resepte om dié eg Suid-Afrikaanse tee mee te vier!
Resep: Tunakoekies
Hier is ’n maklike viskoekieresep wat jy in ’n japtrap kan voorberei en waaroor die hele gesin gaan dol wees.
Resep: Dadelkoekies
Hierdie koekies is heerlik saam met ʼn koppie tee!
Resep: Pepermenttert
Maak die tert vandag sodat dit die hele naweek kan hou!
Resep-video: Energiestafie
Dié tuisgemaakte soet-sout energiestafie is perfek vir ʼn kosblik óf ʼn peuselhappie as jy te besig raak by die werk.
Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen ‘cacao’ en ‘cocoa’?
Die meeste mense weet nie eens daar is ʼn verskil tussen dié twee produkte wat albei van kakaobone afkomstig is nie. Kyk mooi op die verpakking watter een jy koop!
Resep-video: Hap saam met Lochner – Imam Bayildi
Hou jy van eiervrug? Beproef dié nuwe resep wat Lochner de Kock in die video maak!
Resep: Somer-tortillas met steak & slaai
Geniet hierdie tortillas buite onder die koeltebome of selfs langs die swembad.
Resep: Sjokoladekoffiekoek
Nooi ʼn paar gaste oor en maak dié lekker smelt-in-die-mond koffiekoek!
Die 10 top-kosgiere vir 2018
Watter soorte kos sal ons hierdie jaar op die tafel sien?