ʼn Lekker taai blokkie waarvan almal hou!
[Resep] Een-eier-omelet
Eiers kan op soveel maniere gebruik word en dis beslis nie net bedoel vir gebak en ontbyt nie.
[Resep] Pampoentert
Pampoentert is een van daardie lekker eg Suid-Afrikaanse geregte waarmee ons almal grootgeword het. Dit is nie net smaaklik nie, maar skep ook ʼn kleurryke prentjie op ʼn bord.
[Resep] Sjokolade-en-jogurtkoekies
Maak sommer nóú ʼn baksel van hierdie heerlike koekies vir die naweek!
Resep-video: Speelklei
Onthou jy nog hoe lekker jy met klei gespeel het?
[Resep] Maklikste viskoekies
‘n Blikkie vis kan met hierdie resep vinnig in ’n heerlike ete omtower word en dis ’n ideale manier om iewers in die week ook vis te eet, want dis regtig gesond.
[Resep] Romerige aartappelgebak
Aartappels is altyd ʼn treffer. Dié gebak kan jy as bygereg óf hoofgereg voorsit!
[Video] Hap saam met Lochner: Konsertina-aartappels
Heerlike biltong-en-kaas-aartappels. Kyk hier hoe maak Lochner dit!
[Boek] 30
Die gewilde koskenner Herman Lensing vier 30 – op allerhande maniere, maar (natuurlik!) het die belangrikste daarvan met kos te doen.
[Boek] Martelize kook! Jy’s genooi
Kosmaak is Martelize se manier om te ontspan aan die einde van ’n dag. En met Martelize kook! Jy’s genooi kan sy nóg ’n vaardigheid op haar CV skryf: kosskrywer.
Resep-video: ‘Romany creams’
Hierdie koekies is heerlik en bros. Verdubbel sommer die resep as jy vir die vakansie wil koekies bak!
[Resep] Pan-omelet met mielies, ertjies & kaas
’n Paar jaar gelede was die klem daarop dat ons nie te veel eiers in een week moet eet nie, maar vandag weet ons dat eiers inderdaad gesond is. Die manier waarop die eiers gaargemaak word en wat daarmee saam geëet word, is amper ’n groter probleem as dit by gesonde opsies kom.
[Resep] Yskoffie
As jy nie van roomys en geklopte room hou nie is hierdie nié die drankie vir jou nie. Maar wanneer die temperatuur styg na 35 °C mag dit dalk net die tyd wees om ʼn lekker yskoffie te geniet!
[Video] Herman Lensing stel kosboek bekend, deel feesgunstelinge
Lensing, onder meer die redakteur van Sarie Kos en aanbieder van Inspirasiekos met SARIE op Via, het vandeesweek sy derde en jongste resepteboek, 30 – 30-minute-resepte, wenke en wyshede, by die Aardklop Nasionale Kunstefees op Potchefstroom bekend gestel.
[Resep] Sjokolade-, grondboontjie-en-karameltert
Dit is Vrydag – die perfekte verskoning vir dié smullekker happie!
[Resep] Sjokolade-en-grondboontjieklontjies
ʼn Lekker resep waarmee die kleinspan kan bak en brou.
[Resep] Vinnige aartappels
Dis vakansie en jy is nie lus om ure voor die stoof te staan nie.
[Resep] Karringmelkbrood met kaas
Wees gewaarsku – as dié brood warm uit die oond kom, is dit onweerstaanbaar.
[Resep] Appelkoos-en-hoendersosaties
Gooi dié heerlike sosaties die naweek op die kole.
[Resepte] Botterboonkapok en muesli
Hier is twee resepte wat dinge so ʼn bietjie makliker, vinniger en gesonder in die kombuis kan maak.