Hier is twee resepte wat dinge so ʼn bietjie makliker, vinniger en gesonder in die kombuis kan maak.
[Video] Jy het nog nooit jou vrugte só geskil nie!
ʼn Swaan, ʼn perd, ʼn skaap en selfs ʼn arend – dis alles prentjies wat jy uit jou lemoen- of nartjieskil kan sny, as jy weet hóé!
Resep-video: Piesang-koppiekoek
Raak jy ook lus vir koek, maar is nie lus om ʼn hele een te bak nie? Beproef gerus hierdie vinnige en maklike koppiekoek.
Skink ʼn koppie vol gesondheid
Rooibostee word al vir eeue gebruik as ʼn natuurlike gesondheidsdrankie, en dis reeds meer as ʼn eeu sedert ons eie, Suid-Afrikaanse rooibostee wêreldwyd geskink word. Dié drankie, wat net in Suid-Afrika verbou word, is propvol gesondheid en kan help met veel meer as ʼn mooi vel.
[Resep] ‘Bullet Proof’-koffie
Wanneer jy jou “Bullet Proof”- koffie ten minste 30 minute of selfs ’n uur voor ontbyt drink, bied dit jou liggaam gesonde vette wat glo jou verstandelike funksie verbeter.
[Video] Hap saam met Lochner: Vrugtepannekoek
Kyk wat maak Lochner dié week!
Die weelde van ʼn onverwagse lekkerte
Eet en wees vrolik, want môre sterf, nee! Eet ons weer! En mag die heilsaamheid van lekker eet aan lekker kos nooit onderskat en geringgeag word nie!
[Resep] Bobotie
Bobotie het die manier om jou terug te vat huis toe. Blatjang, appelkooskonfyt en rosyntjies; kan jy dit al proe?
Resep-video: Taai Meraai
ʼn Malvalekker-, sjokolade-en-koekiemengsel. Hierdie nagereg eet jy sommer uit die bak uit!
Geniale gemmer
Gemmer is een van daardie rare natuurlike produkte wat nie net propvol gesondheidsvoordele is nie – dis boonop heerlik in verskeie vorme.
[Resep] Pangebraaide groente met witbone
Groente kan op soveel maniere kleur, tekstuur en genoeg vitamiene en minerale in maaltyd insluit.
[Resep] Susan se wildspastei
Maroela Media se uitvoerende hoof, Susan Lombaard, het Vrydag in haar redakteursbrief oor dié wildspastei geskryf.
[Resep] Skaappotjie
ʼn Skaappotjie is die perfekte gereg vir ʼn luilekker Sondagmiddag!
Vrou van Limpopo is SA se boerewors-kampioen
Die wen-boerewors sal vanaf Vrydag in enige Shoprite of Checkers te koop wees.
[Resep] Dadelbrood
Eet hierdie broodjie warm uit die oond saam met kaas of konfyt. Selfs die kleinspan sal daaraan smul!
Resep-video: Broekie
Hoe kan mens dan verkeerd gaan met bruintjies, Oreo’s én koekies? Probeer hierdie Broekie-resep om jou gaste behoorlik te laat smul!
Van profielsamesteller vir reeksmoordenaars na gesonde kos – dit het alles te doen met jou brein
ʼn Mens kan nie help om te wonder hoe ʼn profielsamesteller van reeksmoordenaars dié ommeswaai na gesonde kos gemaak het nie. Pistorius glo die verskil tussen die dissiplines is nie werklik só ver uitmekaar nie.
[Resep] Koringslaai met mielies en lensies
Hierdie koringslaai-resep het ek al verskeie kere vir mense aangestuur. Elke keer wanneer iemand dit proe, wil hulle graag die resep hê.
[Resep] Koeskoesslaai met kaas en vrugte
Perfek vir die warm weer!
[Resep] Aartappelslaai
Heerlike aartappelslaai om saam met die naweek se braaivleis te geniet!