Maklike resep vir die staatmaker, mieliepap.
Resep: Hertzoggies
Hierdie Hertzoggie-resep het die eerste prys behaal op die Pretoria-skou.
Resep: Bobotie
Heerlike bobotie met ‘n vrugtemengsel daarin.
Resep: Karringmelkbeskuit
Wat is dan nou lekkerder as ‘n koppie boeretroos en ‘n karringmelkbeskuitjie? Hier is ‘n baie maklike resep.
Resep: Klapper-melktert
Een van Maroela Media se lesers, Annemarie Venter, het dié maklike resep vir ‘n klapper-melktert ingestuur.
Resep: Hawermoutkoekies
Maklike hawermoutkoekieresep – net reg vir die skoolvakansie! Die resep lewer ongeveer 50 koekies.
Resep: Mieliepaptert
Mieliepaptert, besonders by braaivleis.
Resep: Geroomde spinasie met fetakaas
Maklikste geroomde spinasie en fetakaas-resep: heerlik as bykos saam met enige vleisgereg of selfs as ‘n vulsel vir ‘n pannekoek.
Resep: Basiese kaassous
Resep vir ‘n basiese witsous. Voeg ‘n bietjie kaas by om ‘n basiese kaassous te kry.
Resep: Hoendergereg
Mollie de Witt beskryf hierdie resep vir ‘n hoendergereg as “baie heerlik”.
Resep: Gemmerkoekies
Hierdie gemmerkoekie-resep het by die Pretoria Skou met die eerste prys weggestap.
Lizz en Elzabé vier saam Nasionale Melktertdag
Melktert is so Afrikaans soos koeksisters, braaivleis, biltong en droëwors, en nou is daar boonop jaarliks ʼn Nasionale Melktertdag op 27 Februarie. Lizz Meiring en Elzabé Zietsman vertel ons van hul gunstelingresepte en -herinneringe.
Resep: Smoorsnoek
Smoorvis is net so lekker koud en jy kan die oorskiet die volgende oggend met ʼn bietjie mayonnaise op ʼn broodjie eet.
Resep: Anysbeskuit
Resep vir anysbeskuit om saam met ‘n koppie boeretroos te geniet.
Resep: Slaphakskeentjies
Matrone van 7de Laan se resep om “Slaphakskeentjies” te maak
Resep: Kerrie en rys
Maklikste resep vir die heerlikste kerrie en rys.
Resep: Stampmielies
Resep om stampmielies gaar te maak
Resep: Melkkluitjies
Lipafleklekker melkkluitjies soos jou ouma dit gemaak het.
Resep: Aartappelkoekies
Maklike resep vir die heerlikste aartappelkoekies. Lekker saam met braaivleis en ‘n slaai!
Resep: Heerlike gebakte hoenderporsies
Maklike resep vir die heerlikste hoenderporsies