ʼn Mens kan nie louwarm voel oor ʼn stuk vrugtekoek nie: óf jy haat dit óf jy is mal daaroor en dit bring vir die soetste nostalgiese herinneringe van Kersfees en troues. Maroela Media het met Willie Strauss gesels oor vrugtekoek.
Annelien se kombuis: Aartappelkoekies
Ek het altyd gekookte aartappels in die yskas, of dit nou vir aartappelkoekies of skyfies gebruik word, die GI-waarde van hierdie aartappel is aansienlik laer en sal jou dus langer versadig hou.
Resep: Vrugtevlegsel
Hierdie heerlike nagereg is pragtig én feestelik.
Resep: Geroosterde uieslaai met kruisement-jogurt-slaaisous
Hierdie is nie jou gewone mengelslaai nie – dit het behoorlik skop!
Resep: Oondgeroosterde beesfilet met bruinsous
ʼn Heerlike geurige beesfilet gepas vir ʼn koning!
Heerlike koekieresepte vir die feestyd
Vakansietyd is koekietyd; so kry jou kinders en sit die oond aan, nou gaan ons bak!
Resep-video: Spek-en-groentetert
Maklik en propvol nutriënte!
Annelien se kombuis: Sjokoladekoek met stroop
’n Heerlike alles-in-een-koek wat gaste altyd na meer laat vra.
Resep: Beet-en-balsamiese asyn- marmelade
Bottel hierdie heerlike beet en haal uit soos nodig.
Resep: Yskoue boeretroos
Geniet jou koppie koffie selfs in die warmste maande van die jaar.
Resep-video: Maklike eenbakpasta
Twee stappe, een bak, een heerlike aandete!
Annelien se kombuis: Outydse soetkoekies
Ek het met hierdie koekies grootgeword en my ma sou net hier en daar ’n nuwe geur en tekstuur bygevoeg om die koekie iets uit ’n ander wêreld te maak.
Een van SA se beste restaurante sluit sy deure
Die restaurant se sjef is ook al as die beste vrouesjef ter wêreld aangewys.
Resep: Beesvleiskerrie
ʼn Heerlike, vullende gereg wat jou sal laat voel of jy in jou ouma se kombuis sit.
Resep: Outydse karringmelkbeskuit
Tuisgemaakte karringmelkbeskuit soos jou ma dit destyds gemaak het.
Resep: Partytjie-pons
ʼn Yskoue en vrugtige pons is ideaal vir ʼn somerbraai.
Saai help ook volstruisbedryf vere regskud
Saai het Dinsdag tydens die Gautengse bekendstelling van Die Wynboer ook sy steun aan volstruisboere toegesê.
Resep-video: Drukkoker-kaaskoek
As jou oond gebreek is, jy nie ʼn oond besit nie of die kaaskoeklus jou oorval terwyl jy kamp, kan jy hierdie een sommer in jou drukkoker maak!
Annelien se kombuis: Drieboneslaai
’n Heerlike slaai wat lank in die yskas hou.
Resep: Maklikste vrugtekoek ooit
Is jou vrugtekoek al gebak?