Om ʼn kosblik vir jou kleinding te pak, kan beslis ʼn uitdaging wees. Hier is idees om daardie uitdaging net ʼn klein bietjie makliker te maak.
Vyf kosblik-idees vir jong werkendes
Maak een van dié vyf gerieflike geregte om tydens jou etensuur by jou eerste werk te geniet.
Walkersons se tee en skons het nou ’n somer-kinkel
Daar is min Engelse kulinêre tradisies wat so lekker en herkenbaar is soos middagtee met skons. Kom geniet die tradisie in Dullstroom of probeer die resep en maak dit tuis.
Pruttende potte Rendang word gou-gou opgeraap
Blykbaar in die ou dae kon Rendang so lank as ʼn maand gebêre word in ʼn koel plek, maar nog elke keer wanneer ek dit gemaak het word dit blitsvinnig opgeëet – so daar is dalk hoogstens ʼn lekseltjie oor die volgende oggend.
‘Masterchef SA’ weer vanjaar op die TV-spyskaart
Die jongste seisoen sal op SABC 3 uitgesaai word.
Resep: Salm-en-aartappelpastei
Geniet hierdie pastei saam met ʼn groenslaai.
Resep-video: Gebakte maalvleispasta
Hierdie gebakte maalvleispasta is nie net heerlik nie, maar ook maklik om aanmekaar te slaan.
Resep: Watertand worsgereg
Hierdie sakpasgereg behoort beslis in jou resepteboek.
Resep: Mini-hoendersosaties
ʼn Maklike plan met hoenderfilette. Jy kan dit selfs in ʼn kosblik pak vir ʼn smaaklike, vinnige ete.
Resep: Lewer in netvet bedek met suurroomsous
ʼn Skilpadjie is glad nie te versmaai nie.
Resep: Tradisionele boeber
Bederf jou soettand met hierdie Kaaps-Maleisiese nagereg.
Resep-video: Eenpot-maalvleis-en-rysgereg
Dié heerlike eenpot-maalvleis-en-rysgereg sorg boonop vir minder skottelgoed.
Resep: Geroosterde hoenderfilette
As jy gesond eet dié Januarie, is hierdie resep perfek vir jou.
Resep: Sampioen-aartappels met sjerrie
Bederf jou gesin met dié aartappelgereg.
Resep: Weskussnoek
Verbeel jouself jy is nog by die see wanneer jy dié Weskussnoek voorberei.
Resep: Kiwi-braaihoender met brandsous
Toets jou braaivernuf met hierdie unieke hoenderresep.
Resep: Mango-en-hoenderslaai
Mango en hoender is ʼn wenkombinasie, veral in die warm somertyd!
Resep: Pasta Alfredo
Raak kreatief tydens beurtkrag en probeer om dié eenvoudige Pasta Alfredo-resep sommer in ʼn kastrol op die gasbottel voor te berei.
Resep-video: Hoendersosaties
Hoendersosaties is heerlik vir ʼn braai saam met vriende en familie.
Resep-video: Kaas-en-tamatiebrood in ʼn blikbeker
Dié brood is heerlik saam met byna enige gereg en kan selfs op die kole gemaak word.