Hierdie is ʼn perfekte vakansiegereg vir jou gesin.
Resep: Hoemoes-en-slaai-toevoupakkie
Vervang jou toebroodjies met hierdie heerlike hoemoes-en-slaai-toevoupakkie.
Eerste kykie: Bekendes kook by Maroela Media
Maroela Media se eie kookprogram, “Proe gou hier”, word eersdaags op ons webblad en AfriForumTV uitgereik.
Resep-video: Brosbrood
Jy het nie eiers nodig vir dié resep nie, en dit is so maklik dat selfs die kinders ʼn hand kan bysit.
Kerrie en rys as ambassadeur
So elke aksie is ambassadeurskap; of dit nou lasagne is in ʼn kerkkombuis, raki-drink in ʼn restaurant, kerrie en rys eet met piesang of soet hoenderborsie verwar vir melktert. So wie se kos kan jy ʼn kans gee en watter brûe kan jy bou?
Resep: Kaaps-Maleise kerriehoender
Hierdie resep sal ieder en elke kuiergas se hart warm laat klop
Dié bekende wynplaas-eetplek wen groot by SA Restaurantweek
Dit is ook nie die eerste keer dat die restaurant met een van dié toekennings bekroon is nie.
Vyf vakansieresepte om die kleinspan mee besig te hou
Bêre dié resepte vir wanneer vakansie-verveeldheid dié Desember in jou huis seëvier.
Resep: Lasagne met kaassous
Dié pastagereg is perfek vir jou gesinstafel.
Resep: Sjokolade-en-brandewyntert
Hierdie is ʼn ideale resep vir die Desembervakansie.
Foto’s: Uitsoekwyne span kroon op La Petite Ferme-versameling
As jy dalk reeds begin dink aan watter wyn om saam op vakansie te neem, kan jy beslis ʼn paar van La Petite Ferme se wyne oorweeg.
Resep-video: Nachos in ʼn bottel
Hierdie nachos word in ʼn glasbottel voorberei en gee vir dié Meksikaanse gunsteling ʼn blinknuwe baadjie.
Resep: Hamburgers met kaas gestop
ʼn Hamburger-braai is darem al te lekker wanneer die familie kom kuier.
Resep: Oondgebraaide witvis
Gesonde kos is lekker kos!
Capedry: Van gestoofde droëvrugte tot ʼn middaghappie vir skoliere
Capedry bied die volle waardeketting – van die boom in die grond tot in die pakkie wat jy by die huis oopmaak om heerlike gestoofde droëvrugte as bykos te bedien of in jou kind se skooltas vir ʼn middaghappie in te pak.
Resep: Gekaramelliseerde uie- focaccia
Vergeet van uiteet, maak sommer jou eie focaccia tuis.
Herman Lensing lewer ‘ode aan vriende’ met jongste resepteboek
“Ek het al soveel mooi goed om ʼn tafel sien afspeel. Ek het al gesien hoe mense mekaar vergewe, hoe hulle mekaar weer liefkry. Daar is min dinge wat Suid-Afrikaners sonder kos vier.”
Resep: Meringues
ʼn Soetdingetjie op ʼn warm dag is al wat jy nodig het.
Foto’s: Borrels wat samesyn laat sprankel
“Eintlik is die belangrikste van als dat Weltevreden Wynlandgoed maar trots op sy twee nuwelinge kan wees, want dit is heerlik.”
Resep-video: Sjokoladekoek sonder eiers
Hierdie heerlike sjokoladekoek het nou wraggies niks met die prys van eiers uit te waai nie.