Anna Kapp van Albertinia sorg vir dié week se sakpasresep. Sy sê: “Dit is ʼn heerlike, vinnige ete. Ek het die resep ongeveer 30 jaar gelede by my skoonsus, Ansie, gekry.” Wat dié ete ook so lekker maak, is dat enige soort vleis gebruik kan word.
Resep: Skurwejantjies
Hierdie heerlike, krakerige koekies is ook meer bekend as “crunchies”.
ʼn Meestersgraad in melktert!
100 mense staan die kans dat die FAK en Maroela Media jou en ʼn vriend of vriendin met ʼn melktert op Melktertdag bederf! Skryf sommer nou in!
Resep: Heel braaikabeljou in ’n uiekors
Hoewel die vis direk op warm kole gebraai word, dien die uiekombersie as ’n buffer om die vog binne te hou en verseker dat die vis nie net braai nie, maar ook stoom.
Wen ʼn heerlike melktert op Melktertdag
100 mense staan die kans dat die FAK en Maroela Media jou en ʼn vriend of vriendin met ‘n melktert op Melktertdag bederf!
Resep: Soet-suur slaaisous
Maroela Media-leser Nicola Kruyshaar se pa het hierdie resep vir haar geleer toe hy nog geleef het. “Ons noem dit sommer Oupa Nick se slaaisous,” sê sy.
Klein Weskus-restaurant ‘beste ter wêreld’
ʼn Klein Suid-Afrikaanse restaurant het dié prys voor al die ander internasionale restaurante weggeraap.
Resep: Lamsblad
Die ekstra moeite bring ook ekstra smaak, tevredenheid en gelukkigheid mee, want hierdie lamsblad is sag, sappig en salig!
Sakpasresep: Tannie Babs se gekookte poeding
Dié week se sakpasresep is ingestuur deur Ina van Rensburg en lê haar baie na aan die hart. Sy het die resep reeds in 1963 by haar tannie Babs Muller gekry. Dit is ʼn heerlike ekonomiese poeding.
Resep-video: Jogi-yskastert
Dié tert het slegs ʼn handjievol bestanddele en enigeen kan dit suksesvol maak!
Lebkuchen vir jou Valentyn
Druk hierdie koekies in hartjievorms uit en gee dit vir jou geliefde vir Valentynsdag!
Resep: Murgpampoentjie-en-sjokoladekoek
ʼn Vreemde kombinasie wat jou dalk nét sal verras.
Kosblikkie-video: Energieblokkies
‘n Lekkerny is nooit te versmaai in ’n kosblik nie! Hier is ’n vinnige manier om heerlike, en boonop gesonde, energieblokkies self te maak.
Resep: Lasagne met kaassous
Al is jou ma se lasagne altyd die lekkerste, kan jy gerus dié resep ook probeer!
Resep: Skaapvleiskerrie met geelrys
ʼn Heerlike, huislike dis met tonne geur.
Sakpasresep: Eier-en-hamgereg
Dié week se sakpasresep is ook een van daardie resepte wat maklik aangepas kan word. Die ham kan byvoorbeeld vervang word met enige oorskietvleis. Die hoeveelheid kaas kan ook aangepas word.
Hap saam met Lochner: Ouma Elise se macaroni-en-kaas
Lochner de Kock maak dié week een van sy ma se geliefkoosde geregte.
Resep: Sjokolade-en-grondboontjie-sushi
Hier is ʼn lekker soetding wat indrukwekkend lyk ook!
Resep: Sjokoladetruffels met kersies
Hierdie truffels is heerlik en ryk, met ʼn lekker verrassing binne-in.
Resep: Voortreflike pasteideeg
“Werk met jou hande – dit is terapeuties, goed vir jou siel en die deeg.”