Genoeg vir 8-10 mense
Resep: Tamatiesop met aartappelkluitjies (gnocchi)
Dit is die allerheerlikste tamatiesop en die gnocchi of kluitjies gee daardie lekker vol-gevoel nadat jy hiervan geëet het. Die sop verg die minste moeite en is gou-gou klaar, maar die kluitjies neem tyd in beslag – tog is dit beslis die moeite werd.
Resep: Sardientjie-braaibrood
Mev. C. C. Bronkhorst van Eloff sê haar man is dol hieroor, veral as sy dit vir ontbyt maak.
Resep: Piesang Smoothie
ʼn Piesang smoothie is ʼn intelligente keuse vir ontbyt omdat die piesangs, hawermout, lynsaad, jogurt en heuning die voedingswaarde hoog hou. Piesangs kan met die vrug van jou keuse vervang word.
Lynsaad: Hoog in vesel en laag in koolhidrate
Lynsaad word al die afgelope 6 000 jaar geëet. Dit is klein, bruin- of goudkleurige saadjies wat die rykste plantaardige bron is van omega-3 vetsture in die wêreld!
Resep: Gebakte gevulde vis
Dit lyk altyd baie indrukwekkend as jy ’n gebakte heel vis voorsit. As jy hierdie resep van mev. Mathilda Pansegrouw van Bellville volg, is daar min werk aan so ’n vis verbonde.
[Video] Muffin in ʼn koppie
As bak nie jou sterkste vaardigheid is nie, is hierdie resep vir jou bedoel.
Resep: Mieliepap
As iemand vir jou organiese mieliepap uit die Vrystaat kan bring, is dit nog beter. Glo my, dit maak ʼn groot verskil.
Resep: Roomyslollies
Aggie van 7de Laan deel een van haar gunstelingresepte.
Resep: Varkfamiliekoek
As jy sukkel om dit in die hande te kry, kan jy pienk malvalekkers of pienk plastiekversiersel gebruik om die ore te maak en pienk pypskoonmakers vir die sterte gebruik.
Resep: Hoender met kweper en heuning
As jy nog nooit met kweper gekook het nie, is hierdie eenvoudige verfransde weergawe van ’n Marokkaanse tagine die ideale resep om mee te begin.
Resep: Pasta Alfredo met geroosterde knoffel
Met hierdie kookboek kan jy ‘n vinnige, heerlike bederf vir jouself maak, of ‘n driegangmaaltyd vir ‘n spesiale geleentheid voorberei.
Resep: Donkersjokolade -en-lemoen mousse
Dit is ryk en lekker. Daar is min dinge wat ‘n goeie maaltyd afrond soos ‘n donker sjokolade mousse. Lewer 4 porsies.
Resep: Só maak Jan Braai
Vir Jan Braai gaan Braaidag eintlik oor die tyd wat jy saam geliefdes deurbring. “Ek gaan saam my vriende en familie by die huis braai.”
Braaiboy wil nuwe rekord opstel en deel resep
Gareth Daniell, beter bekend as Braaiboy, het op 17 April 2009 begin braai en het vir die afgelope ses en half jaar nog nie een dag se braai gemis nie.
[Video] Ideaal vir braaidag
As jy môre gaan braai moet jy beslis na Suzelle DIY se jongste video kyk. Sy het spesiaal ʼn video gemaak met die oog op Erfenisdag en wys jou ʼn kreatiewe manier om boerewors voor te sit.
Resep: Groentesosaties
Hierdie sosaties is veronderstel om vir vegetariërs te wees, maar al die karnivore smul ewe lekker daaraan. Maak sommer baie, want dit wat oorbly, kan môre in ʼn slaai of koeskoes gebruik word!
[Video] Geklitste room in ʼn japtrap
m ʼn klein hoeveelheid room te klits kan nogal tydrowend wees. DaveHax het egter ʼn maklike wenk vir enigiemand wat vinnig ʼn koppie room wil klits vir ʼn nagereg of ʼn koppie boeretroos.
Resep: Cheddar-en-ham-wiele
Om ’n betowerende kosblik te pak – waarvan die inhoud onverklaarbaar verdwyn … deur geëet te word (en nie weggegooi word nie!) – is geen maklike taak nie.
Resep: Gekookte vla
Daar is niks lekkerder as vla saam met ’n warm óf koue poeding nie!