Bak? Watwou! Probeer hierdie gestoomde poeding.
Boek: Daar is ʼn engel in my koskas
Resepte of enkele bestanddele word verweef met interessante – en soms komiese – vertellings.
Resep: Krapkoekies
Heerlik met die somer wat wink! Probeer gerus dié soort viskoekie.
Resep: Satay-hoendersosaties met romerige grondboonbottersous
ʼn Heerlike kombinasie!
Boek: Seisoenskos
Die voordele van hierdie nuwe kosneiging is legio: Nie net gaan jou beursie dikker wees nie, maar dit trap ook ligter op Moeder Aarde.
Resep-video: Pienk Krispie-koek
Dít is die perfekte partytjiekoek: taai, kleurvol en smaaklik! Én dis veel makliker as ʼn gebakte koek.
Resep: Tropiese roomys met sitrusstroop
Tuisgemaakte roomys is darem net lekkerder!
Resep: Tamatiebredie
Tamatiebredie soos net ʼn Suid-Afrikaner hom kan maak!
Boek: Begin jou eie groentetuin
Om jou eie groente en kruie te kweek is ʼn nuwe tendens wat spruit uit die behoefte om stadiger te leef, te weet waar jou kos vandaan kom en beter na die planeet om te sien.
Resep: Gebakte pruim-en-framboospoeding
Hierdie poeding is heerlik met vla!
Wagyu: ‘Vleiservaring soos min’
Wagyu jaag die verbruiker ten minste drie keer meer as die gemiddelde prys wat ons gewoond is om vir ’n goeie biefstuk te betaal, uit die sak. Is dit dan die moeite werd om so ʼn bietjie meer daarvoor te betaal?
Resep-video: Plaasdiertjies
Moet jy een van die dae ʼn partytjie aanbied? Hierdie kolwyntjie-diertjies sal ʼn kinderhart gelukkig maak!
Resep: Stowetjops met kluitjies
Hierdie heerlike resep sal jou kombuis fantasties laat ruik!
Wat is die verskil tussen donker-, melk- en witsjokolade?
Een van hierdie sjokolades is nie eintlik sjokolade nie!
Hap saam met Lochner: Seekospakkie
Kyk wat maak Lochner de Kock in hierdie week se episode!
Resep: Kaaps-Maleise viskerrie met geelrys
Partykeer is ʼn heerlike bak warm huiskos al wat jy nodig het om deur die week te kom.
Gewilde koswerklikheidsreeks weer in 2019 op die kassie
Kyk hier hoe jy kan inskryf as jy dink jy is Suid-Afrika se volgende “Kokkedoor”.
Resep: Forelterrien
Hierdie gereg is heerlik saam met varsgebakte brood of roosterbrood.
Resep-video: Biltong-bom
Hierdie bom kan in die oond as ʼn broodrolletjie gemaak word, óf oor die kole as ʼn roosterkoek.
Nuwe natuurlike pienk sjokolade nou in SA
Tot ʼn jaar gelede het die wêreld slegs geweet van witsjokolade, melksjokolade en donkersjokolade, maar nou kan ook Suid-Afrika spog met ʼn vierde lid van die familie.