Dié koekies bevat regte sjokolade en is ʼn behoorlike bederf!
Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen botter en margarien?
Alhoewel botter en margarien gesien word as twee soortgelyke produkte, is daar eintlik baie verskille tussen dié twee. Die hoofverskille is dít waaruit die produk bestaan en die tipe vet wat daarin gevind word.
Hap saam met Lochner: Aspersie in ʼn kombersie
Hierdie resep kan blitsvinnig voorberei word. Sit dit voor as ʼn voorgereg of bykos.
Resep: Gebakte groente
Gebakte groente is nommerpas saam met enige vleisgereg óf braaivleis. Beproef dié resep om behoorlik te onthaal!
Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen seesout, tafelsout en Himalaja-sout?
Een van dié soute is baie beter vir jou as die ander!
Resep-video: Ná-die-braai-‘pie’
ʼn Mengsel tussen ʼn Peppermint Crisp-tert en ʼn braai-pie wat jy nog nooit vantevore teëgekom het nie.
Resep: Valentynsdagkolwyntjies
Dit is die dag van liefde! Wys vir jou maat hoe lief jy vir hom/haar is deur hierdie spesiale kolwyntjies met ʼn verrassing in die binnekant!
Resep: Murgpampoentjiesop
ʼn Heerlike groentesop met baie geur!
Resep: Klapperkoek
Maak dié lekker koek in jou prutpot, en smul heel naweek daaraan!
Resep: Steak-en-sampioenpasta
Dié gereg proe of jy dit in ʼn restaurant bestel het!
Kapenaars kan nou koesisters op hul voorstoep kry
“Vir ons is dit ʼn normale ding om op ʼn Sondag koesisters te eet. Iemand moet dit altyd by ʼn stalletjie gaan koop, en dit lei altyd tot ʼn stryery oor wie sy beurt dit dié keer is.”
Hap saam met Lochner: Indonesiese sigaartjies
Dié blitsvinnige resep kan ʼn heerlike voorgereg maak waarvan jou vriende nog nooit gehoor het nie. Kyk hier hoe Lochner de Kock dit maak:
Boek: Maalvleis
Maalvleis is ‘n regte staatmaker – goedkoop en veelsydig. In dié boek deel Karen meer as 100 liplekker maalvleisresepte.
Resep: Dadelvierkantjies
Dadelblokkies soos jou ouma dit gemaak het!
Resep-video: Biltong-en-kaasbolletjies
Dié bolletjies is perfek om die braaivleisvuur!
Resep: Klapper-en-sjokolade-meringuetertjies
Dié tertjies is perfek vir teetyd!
Resep: Geroosterde broccoli-&-blomkoolslaai met kekerertjies
Gee gerus vir broccoli en blomkool ’n splinternuwe baadjie en jou gaste gaan vir seker vir meer vra.
Resep: Peerkoek
Begin dié week met iets nuuts en maak dié lekker koek!
Kombuiswenke: Wat is die verskil tussen tamatie-pasta en tamatie-puree?
Watter een smeer mens op ʼn pizza?
Resep-video: Grondboontjie-bomme
Hierdie “bomme” is ʼn gunsteling in die Maroela Media-kantoor. Kry die kinders om te help met dié maklike resep, daarna kan oud óf jonk daaraan smul.