Met dié resep kan jy ook heerlike kolwyntjies maak.
Resep-video: Heuning-koppiekoek
Hierdie enkelporsie-bederf is stroopsoet en klam.
Resep: Roomkaasversiersel
Hierdie versiersel is heerlik op ʼn rooifluweel- of wortelkoek.
Resep: Pannekoek met sjokoladegeur bakkersvla
Die vulsel word gemaak uit witsjokolade en vla, en is heerlik saam met vrugte.
Resep: Ontbytkoekies
Jou kinders sal mal wees oor dié ontbyt!
Resep: Makrolle
Makrolle is moeilik om te maak, maar dis die moeite werd om die tegniek baas te raak, want die gekoopte weergawe is baie duur.
Resep: Gebakte appel met vanieljeroom en kaneel
“Hierdie resep kom van my hartsvriendin, Robyn McHarry. Nes ek, is sy ook verskriklik lief vir kos en om daarmee te eksperimenteer.”
Resep-video: Nutella-plaatkoekies
Sjokoladesmeer en plaatkoekies is perfekte pasmaats.
Resep: Piesangpoeding
Maroela Media-leser Esme Smit sê hierdie poeding bring heerlike herinneringe na haar terug.
Resep: Wortelkoek
Hierdie resep is geskik vir ʼn koek van twee, drie óf vier lae.
Resep: Peer-en-bosbessie-tertjies
Hierdie deftige happie is vars en pikant, maar tog baie maklik om te maak.
Resep: Koekstokkies
Koekstokkies is feestelik en ʼn goeie idee vir ʼn kinderpartytjie.
Annelien se kombuis: Spesery-en-neut-fluweelkoek
Die koek word met min of geen versiersel nie bedien omdat dit so heerlik gebalanseerd soet en klam is.
Resep: Pondkoekies
Maroela Media-leser Julie Jansen van Rensburg vertel haar oorle’ ma, ouma en tannies het hierdie koekies gereeld gebak toe sy nog klein was.
Resep-video: Ontbytpap-happies
Jy kan enige ontbytpap gebruik wat lekker saam met grondboontjiebotter sal smaak.
Annelien se kombuis: Sjokoladesmeer
Hierdie sjokoladesmeer het meer as een variasie en jy kan self besluit hoe luuks jy wil gaan met die sjokolade.
Resep: Rooifluweelkoek
Hierdie koek kry sy unieke geur van die karringmelk, asyn, koffie en kakao.
Resep-video: Cremora-tert
Hierdie moeitevrye tert is ʼn ou bekende onder Suid-Afrikaners.
Resep: Ouma Hentie se Hotom
Maroela Media-leser Faan Smit sê sy ouma Hentie het hulle op koue reënerige dae met hotom bederf.
Annelien se kombuis: Kersie-biscotti
Die biscotti is neutagtig en die koffie en kaneel wat deurkom komplementeer sjokoladesous goed.