“Jy kan gerus hierdie plaatkoekies saam met brosgebraaide spekvleis bedien of met geklopte room en bessies.”
Hoe om niçoise-slaaisous te maak
Jy kan dié ou gunsteling sommer sélf by die huis maak.
Hap saam met Lochner: Hollandse broodjie
Dié week maak Lochner de Kock ʼn gereg wat sy herkoms vier!
Resep: Kerrie-blomkoolsop
Blomkool is ʼn gunstelingbestanddeel vir mense wat die Banting-dieet volg. Die smaak is nie oorweldigend nie en dit neem enige geur aan.
Resep: Soet-suur slaaisous
Maroela Media-leser Nicola Kruyshaar se pa het hierdie resep vir haar geleer toe hy nog geleef het. “Ons noem dit sommer Oupa Nick se slaaisous,” sê sy.
Hap saam met Lochner: Ouma Elise se macaroni-en-kaas
Lochner de Kock maak dié week een van sy ma se geliefkoosde geregte.
Resep: Voortreflike pasteideeg
“Werk met jou hande – dit is terapeuties, goed vir jou siel en die deeg.”
Hap saam met Lochner: Vegetariese burger
Hierdie is nie wat-wou burger nie, dit is ’n behoorlike maaltyd en selfs al is jy nie ʼn vegetariër nie, sal jy hiervan hou!
Resep: Gevulde rissies
ʼn Heerlike vegetariese dis.
Resep: Blitsvinnige mini-eier-wraps
Wraps (tortilla-voupakkies) is ʼn basiese bestanddeel wat heelwat mense op ʼn laekoolhidraatdieet verkies. Gelukkig is eiers so veelsydig en gesond dat dit blitsvinnig as ʼn plaasvervanger voorgesit kan word.
Sakpasresep: Kekerertjiehappies
Tiana Kluyts het gesorg vir dié week se sakpasresep met haar eie kekerertjiehappies (nuggets). Dit is ’n heerlike vegetaries-vriendelike maaltyd, propvol proteïne, gesond en natuurlik goedkoop.
Hap saam met Lochner: Eetbare blommerangskikking
ʼn Heerlike slaai wat sommer pragtig lyk ook!
Resep-video: Keurige kaasbal
Hierdie kaasbal is perfek vir wanneer jy ʼn klomp mense onthaal. Genoeg vir sowat 20 mense Bestanddele 2 x 230 g-houers roomkaas 100 g gedroogde…
Resep: Fyn en groen kraakslaai
“Fyn, fyn, fyn is die geheim”
Resep: Noedelslaai
Maak nie saak hoe die weer by jou lyk nie, ʼn lekker noedelslaai is altyd ʼn wenner.
Resep: Groente-herderspastei
’n Mens moet darem groente ook inkry! Beproef gerus hierdie lekkerte.
Resep: Vegetariese frikkadelle met suurroomsous
Selfs vleisliefhebbers sal van dié frikkadelle hou!
Resep: Vegetariese slaai
Dié vars slaai sal sommer ’n hup in jou stap sit!
Resep-video: Hap saam met Lochner – Imam Bayildi
Hou jy van eiervrug? Beproef dié nuwe resep wat Lochner de Kock in die video maak!
[Video] Hap saam met Lochner: Jogurt-en-ment-sop
Tyd vir sop is nog nie verby nie! Probeer gerus hierdie koue somersop.