Daar is soveel lekker bestanddele wat ’n mens by die basis van pasta en ʼn melkmengsel kan gebruik.
[Resep] Groentesop
Die maklike en vinnige sop kan met min moeite vir aandete gemaak word.
[Resep] Kerrie-en-soetrissie-roomsop
Die winter kan maar kom, ons is reg vir die koue met dié heerlike sop.
[Resep] Filotert met spinasie, bone en feta
Nog ʼn langnaweek, nog ʼn lekker kans vir eet en kuier. Hierdie filotert is ewe geskik vir ʼn kosblik of as ʼn lekker iets-te-ete vir…
[Resep] Slaai met rooi nierbone en mielies met ʼn Meksikaanse geur
Paasnaweek is om die draai en is dikwels ʼn tyd van samesyn en moontlik ʼn tafel vol familie en vriende. Hierdie samesyn is vir my een van die lekkerste aspekte van ʼn ete.
[Resep] Witbone-doopsous
Hierdie bone-doopsous is ʼn geurige en maklike idee om bone interessant voor te sit. Selfs mense wat nie van bone hou nie, geniet hierdie doopsous, soms sonder dat hulle besef dis inderdaad met geblikte bone gemaak.
Kosblik-idees: Lensieslaai en hawermoutkoekies
Die lensieslaai is ʼn heerlike bygereg, want dit is ʼn lekker afwisseling van ʼn tipiese “wit” styselgebaseerde bygereg en ideaal vir ʼn ligte middagete, soos in ʼn kosblik. Die lensies is ʼn bron van sowel proteïen as stysel, maar het heelwat meer gesonde vesel in as byvoorbeeld pasta of rys.
[Resep] Tamatiesop
Ons is dankbaar vir elke druppel reën en hoop dit sous sommer die hele naweek lank. Hier is ʼn heerlike resep vir as dit in jou geweste ook nat en koel is.
[Resep] Kekerertjie-kerrie
Trooskos is Clover se 13de kookboek en soos altyd is dit propvol staatmaker-resepte wat goed beproef is.
[Resep] Vegetariese bakplaat-pizza
‘n Uitstekende vooraf-versnapering tydens ‘n braai. Ook ideaal vir diegene wat nie vleis eet nie, want dit word ook oor die vuur gaargemaak, maar nie direk op die rooster nie
Resep: Vegetariese frikkadelle met suurroomsous
Genoeg vir 6-8
Resep: Tamatiesop met aartappelkluitjies (gnocchi)
Dit is die allerheerlikste tamatiesop en die gnocchi of kluitjies gee daardie lekker vol-gevoel nadat jy hiervan geëet het. Die sop verg die minste moeite en is gou-gou klaar, maar die kluitjies neem tyd in beslag – tog is dit beslis die moeite werd.