Onthou van hierdie resep as jy lekker kamp hierdie Desember-vakansie.
Resep-video: Kaserige biltongmuffins
Baie eenvoudig en smelt-in-jou-mond-lekker.
Resep: Vierpoot-pizza
Nooi jou hond se gunsteling-maats en hou vir hulle ʼn honde-pizza-aand!
Resep: Steaksosaties met chimichurri-sous
Liplek-lekker sosaties vir ʼn Sondagmiddagbraai.
Annelien se kombuis: Hoendermayo-tertjies
Dít is so ’n effense kroek-kors tussen blaardeeg en broskors. Die geheim is die koue bewerking van die deeg en die verhouding van smeer tot koekmeel.
Resep: Eend se maklike macaroni-en-kaas
Maroela Media-leser Mike Bessinger sê sy vrou, Eend, het hierdie resep by haar oorlede ma en ouma gekry.
Resep: Hoenderbobotie
Hierdie bobotie is net so lekker en geurig soos maalvleisbobotie, maar die maer hoendervleis sorg vir ʼn gesonder opsie.
Resep: Honde-bederfbak
Koningskos vir wanneer jou hond hom goed gedra!
Annelien se kombuis: Tuna-tertjies
Met hierdie resep kan jy besluit of die tertjie korsloos moet wees of met ʼn kors.
Resep: Dik groentesop
Hierdie sop is propvol vesel.
Resep: Kerrievis
Kerrievis en slaai is die perfekte naweekgereg.
Wenke vir ’n lekker Braaidag
Braaidag is ʼn dag wat Suid-Afrika en sy mense vier, ʼn dag van samesyn en eenheid waarop duisende mense oor die hele land bymekaar gaan kom rondom ʼn braaivleisvuur.
Resep: Honde-wortelkoek
Vier jou hond se verjaardag met hierdie heerlike bederf-koek!
Resep: Vinnige vetkoek-visburgers
Maak hierdie resep vir aandete en pak dit die volgende dag in ʼn kosblik vir ʼn lekker middagete.
Resep: Halfmaantjies
Hierdie resep kom uit “Suidooster” se nuwe resepteboek “Suidooster-kombuis”.
Resep: Hoenderbakkie vir jou hond
Jou hond gaan mal wees hieroor!
Resep: Rooibaard-bederfbord
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam!
Annelien se kombuis: Skaapboud
Annelien Pienaar is ’n voedselwetenskaplike en skrywer van die bekende resepteboek en blog Boerekos met ʼn twist.
Resep: Bederf jou hond met hierdie patee
Maak self tuis vir jou hond kos en sorg só dat jou geliefde vierbeenvriend gesonde kos propvol voedingstowwe eet.
Resep: Riboog-espatada
Byt & Buskruit is terug met ʼn tweede seisoen: Kom kyk gratis saam!