“Gegewe die aantal inskrywings wat ons sover ontvang het, is dit duidelik dat Suid-Afrikaners hul inperkingstyd gebruik om hul boereworsresepte op te skerp.”
Annelien se kombuis: Gepekelde varknekrol
“Ons as gesin leef so ver moontlik sonder preserveer-, kleur- en geurmiddels. Met my laatlam het ek tot ’n skokkende ontdekking gekom hoe erg sy op hierdie middels reageer.”
Resep-video: Romerige blatjanghoender
ʼn Eenvoudige gereg wat jy blitsvinnig kan maak – met min skottelgoed vir baie kos!
Resep: Spek-en-spinasie-sampioenburger
Vandag is internasionale burgerdag. Probeer hierdie heerlike burger wat die broodrolletjie met sampioene vervang vir ʼn gesonder alternatief.
Resep: Varkskenkel met droëvrugte en soetwyn
Die geur van gemmer, kaneel en borrie sorg vir ʼn heerlike gereg.
Resep: Roerby-frikkadelle
Maroela Media-leser Michelle Mc Geer sê hierdie resep is uit nood gebore toe sy ʼn lank ruk nie inkopies gaan doen het nie, en moes kosmaak met dít wat in haar spens was.
Resep: Sampioen-en-biltong-chowder
ʼn Heerlike, geurige eenpot-mengelmoes!
Resep: Gevulde soetrissies
Hierdie resep is maklik en vinnig – perfek vir ʼn weeksaand.
Annelien se kombuis: Biltong-en-aspersiesop
Annelien Pienaar gee dié week twee weergawes van die resep: een is gereed binne 30 minute en die ander binne 10 minute.
Resep: Geurige maalvleis-en-pastagereg
Maroela Media-leser Magda du Plessis sê hierdie resep is maklik, vinnig en boonop goedkoop!
Wagyu sorg vir smaaklike, gesonde vleis
Wagyu is die genetiese naam vir Japannese beesvleis. Hierdie diere was eens trekdiere wat gebruik is in Japannese landbou en die vleis is heel waarskynlik slegs deur die keiser, sy familie en Samaria-vegters geëet.
Resep: Ekonomiese sampioen-viskoekies
Hierdie viskoekies kos slegs sowat R17 per porsie!
Resep: Rudi se lasagne
Rudi Swanepoel se lasagneresep neem lesers op ʼn intieme kookervaring. Dit het in sy boek “Kom sit aan” verskyn en is geskik vir lesers wat die kuns van kosmaak waardeer.
Annelien se kombuis: Heuning-en-mosterd-kassler-eenpotgereg
“Soetsuur is my groot gunsteling as dit kom by die bereiding van varkvleis en hierdie gereg is regtig vingerlek-lekker!”
Resep: Geurige herderspastei
Hierdie herderspastei kry ʼn botterskorsiebolaag wat dit ʼn laerkoolhidraatopsie maak.
Resep: Kerrieskaappotjie
Skaapvleis wat lekker lank gekook is, baba-aartappels en wortel … kan jy dit al proe?
Resep: Ham-en-kaas-eier-voupakkies
Die perfekte ontbyt of ligte aandete.
Resep: Lekker seekossous
Vinnig en maklik!
Resep: Biltong-en-sampioenrisotto
Risotto is die deftigste van alle tipes rys en dit verhef onmiddellik jou dis!
Resep: Somer-farfalle
Jy kan dié pasta warm óf koud voorsit.