Boerewors is dalk lekker op die braai, maar dié vleis trek ʼn ander baadjie aan met hierdie gereg.
Resep: Gevulde varkworsies met soetsuur sous
Die perfekte kombinasie van geure.
Resep: Spekvleispizza
Jy het reg gehoor. Hierdie pizza word so te sê heeltemal van spekvleis gemaak.
Resep: Romerige ertjie-en-hoenderslaai
Dié slaai is perfek vir jou of jou kind se kosblik.
Resep: Skaapvleisbrijani
Dié dis sal jou hart warm maak.
Resep: Garnaalpasta met tamatie en basielkruid
Hierdie pasta is baie indrukwekkend, maar eintlik baie eenvoudig.
Resep: Hoendernoedelsop
ʼn Volledige maaltyd in een pot!
Resep: Kreefbredie
As jy gelukkig genoeg is om aan die Weskus te bly, kan jy heerlike vars kreef vir dié resep gebruik.
Resep-video: Haastige ontbytbakkies
Maak dié bakkies as jy ʼn volle ontbyt blitsvinnig aanmekaar wil slaan.
Resep: Hoenderrollade
Dié rollade is ʼn wenner!
Resep: Vrugtige bobotie
Tradisionele kos is altyd die beste.
Resep: Dim sim
Maak self dié Kantonnese gereg.
Sakpasresep: Heerlike kerriemaalvleis
Dié week se sakpasresep is ʼn gunsteling van Elana Barker. Sy sê: “Dit is een van daardie resepte wat iemand lank terug sommer so op ʼn stukkie papier vir my neergeskryf het. Ek kan glad nie onthou waar ek dit gekry het nie!”
Resep: Gesoute snoekpoffertjies
Daar is verskeie variasies op hierdie gereg en dit kan na keuse verander word, byvoorbeeld deur kabeljou pleks van gesoute snoek te gebruik.
Sakpasresep: Ansie se ‘cowboy’-kos
Anna Kapp van Albertinia sorg vir dié week se sakpasresep. Sy sê: “Dit is ʼn heerlike, vinnige ete. Ek het die resep ongeveer 30 jaar gelede by my skoonsus, Ansie, gekry.” Wat dié ete ook so lekker maak, is dat enige soort vleis gebruik kan word.
Resep: Heel braaikabeljou in ’n uiekors
Hoewel die vis direk op warm kole gebraai word, dien die uiekombersie as ’n buffer om die vog binne te hou en verseker dat die vis nie net braai nie, maar ook stoom.
Resep: Lamsblad
Die ekstra moeite bring ook ekstra smaak, tevredenheid en gelukkigheid mee, want hierdie lamsblad is sag, sappig en salig!
Resep: Skaapvleiskerrie met geelrys
ʼn Heerlike, huislike dis met tonne geur.
Resep: Voortreflike pasteideeg
“Werk met jou hande – dit is terapeuties, goed vir jou siel en die deeg.”
Resep: Krap-en-klapperkerrie
Maak seker dat jy ’n groot borslap aansit, aangesien die heerlike sous beslis oor jou gesig en arms gaan afloop!