ʼn Dis propvol kleure en geure. Dis nie net mooi nie, maar gesond ook!
[Video] Hap saam met Lochner: Dakpastei
In hierdie week se episode van Hap berei Lochner ʼn lekker tradisionele dis voor waaroor ons Suid-Afrikaners mal is!
[Resep] Hoender-en-gortsop
Dis sommer klaar ’n ete-in-een – perfek vir ’n koue aand.
[Resep] Outydse hoenderpastei
Daar is mos niks so lekker soos ʼn geurige hoenderpastei nie!
[Resep] Tunatert
Dié tunatert is maklik en vinnig, en jy kan dit sommer in een bak meng.
[Resep] Saterdagaand-ná-die-fliek-pasta
Jy slaan hierdie resep binne 20 minute aan mekaar terwyl die kinders bad en pajamas aantrek.
[Resep] Sappige hoenderfilette
Die skoolvakansie het tot ʼn einde gekom en dit is dit nou weer tyd om kosblikke te pak.
[Resep] Snoektert
Hierdie tert is só maklik, jy kan sommer jou oorskietsnoek van gisteraand gebruik!
[Resep] Brokkoli, ham en fetakaaspasta
Lekker vir warm óf koue weer!
[Video] Hap saam met Lochner: Blaauwkraantz-en-peer-sop
Dié kombinasie van geure sal jou smaakknoppies behoorlik prikkel.
[Resep] Eenpot-hoendergereg
Dié eenpotgereg is altyd ʼn wenner in die winter en binne ʼn uur is kos op die tafel.
[Resep] Skaapboud
Rina Hugo gee haar resep vir heerlike skaapboud
[Resep] Tuna-en-bonehutspot
ʼn Vinnige en geurige tuna-en-bonehutspot is die ideale gereg vir ʼn koue wintersaand in die middel van die week.
[Resep] Maalvleis met lensies
ʼn Basiese maalvleismengsel is iets wat jy beslis in jou resep-arsenaal moet hê.
[Resep] Snoek oor die kole
Snoek oor die kole en ʼn glas wyn in die hand – dit is geselligheid op sy beste!
[Resep] Kerrietjops
ʼn Lekker naweek lê voor jou – veral met dié kerrietjops!
[Resep] Rooikerrie-gemarineerde biefsosaties
Op ʼn vakansiedag moet daar gebraai word! Hierdie sosatie-resep is ʼn treffer.
[Video] Vadersdag-bederf: Steak met bloukaas en vye
Bederf jou pa hierdie Vadersdag met ʼn lekker stuk steak. Bekende koskenner Lochner de Kock en Mikael Morkel van Centurion, wat voorheen aan Kokkedoortjie deelgeneem het, wys jou hoe maklik dit is om dié dag ekstra spesiaal te maak.
[Video] Hap saam met Lochner: Ma Vytjie se frikkadelle
Hierdie is die eerste in ’n reeks video’s wat Maroela Media saam met Lochner de Kock, bekende Suid-Afrikaanse koskenner, gaan publiseer. Hierdie resepvideo’s sal weekliks op Maroela Media gepubliseer word. Hierdie week berei Lochner Ma Vytjie se frikkadelle voor. -Red
[Resep] Varkkebabs en boneslaai
Die sinergie van kosgeure bly vir my een van die lekkertes van eet.