Jy kan hierdie hoender in die oond bak of in ʼn Weber-ketelbraai gaarmaak.
Resep: Cobus se silwervis
“Dit was sekerlik die lekkerste vis wat ek in my hele lewe geëet het. Ons het vars brood gebruik om die tamaties en sousie wat gevorm het te eet. Sommer die stukke brood so deur die pan gesleep.”
Resep: Suurlemoen-en-knoffelhoender
Hierdie prutpotresep kan maklik aangepas word om bestanddele in te sluit wat in jou koskas beskikbaar is.
Resep: Maklike hoenderpastei
Maklike hoenderpastei resep vir vanaand se aandete.
Resep: Romerige slakke op die vuur
Kos smaak mos anders wanneer dit oor die kole gaargemaak word. Hierdie klink soos ʼn wenresep!
Resep: Bief bourguignon
Met ʼn prutpot in jou kombuis kan jy die heerlikste disse vir jou gesin gaarmaak sonder om ure voor die stoof te staan.
Resep: Gebeukte lendeskywe in rooiwynsous
Bedien die lendeskywe met baba-aartappels en ʼn bros groenslaai of groenertjies.
Resep: Hoenderbobotie
Hierdie geurige hoenderbobotie is net so lekker en smaaklik soos maalvleisbobotie.
Resep: Hoender à la florentine
Hoender à la florentine – spesiaal vir diabete.
Resep: Maalvleistertjies
Maak dié eenvoudige maalvleistertjies vir ʼn peuselhappie of pak dit in die kroos se kosblikke.
Resep: Romerige hoenderlewers
Sit dié romerige hoenderlewers voor met pasta, rys, krummelpap of kapokaartappel.
Mej. SA-finalis deel kitskerrieresep
“Dit is vinnig en maklik om te maak, veral as jy op die nippertjie mense vir ete ontvang of wil nooi.”
Resep: Frikkadelle met pynappelsous
Dié frikkadeldis met pynappel sal enige koue wintersaand behoorlik opkikker.
Resep: Portugese familiehoender
“My oorle’ grootoom Jacobus Ferreira was ʼn absolute kenner van die Ferreira-familiestamboom en -geskiedenis en het selfs ʼn boek daaroor geskryf. Hierdie resep is een van sy gunstelinge wat ek aangepas het,” skryf Armand Aucamp in sy resepteboek, Armand kook kaal 2.
Resep: Romerige ertjiesop
Dié romerige ertjiesop neem nie ure se voorbereiding nie en is ideaal vir ʼn koue wintersaand.
Resep: Herderspastei met kruisement
Heerlike herderspastei met ʼn knippie kruisement. Trooskos op sy beste!
PappaChef se sampioen-en-brandewynsous
Dit is jagseisoen en daar is niks so lekker as om ʼn heerlike wildsnit met hierdie bederf van ʼn sous te bedien nie. Boonop is dit net betyds vir Vadersdag!
Resep: Kerriehoenderpotjie
Laat Pa en kroos op Vadersdag tyd langs die vuur deurbring deur dié heerlike potjiekosresep te maak.
Resep: Gevulde hoenderborsie in spek toegedraai
Maroela Media-leser Adelle Benade sê dit is ʼn heerlike diabetes-vriendelike resep.
Annelien se kombuis: Kouevleis-en-kaasbord
Kyk hierdie video om ʼn deftige peuselbord te pak.