“Gegewe die onbetroubare voorsiening van elektrisiteit en die rol wat dieselaangedrewe kragopwekkers speel om produksieprosesse op plase in stand te hou, is die verhoging vir boere ʼn ramp.”
Duisende hektaar in Limpopo deur vlamme verswelg
“Daar is in elk geval niks meer oor om te brand nie. Die veld is afgebrand.”
FairPlay kap na DA oor invoertariewe
“Die skrap van die tariewe sal nie verbruikers bevoordeel nie, maar hoenderinvoerders inteendeel net ryker maak,” sê die stigter van FairPlay.
Landbouskrywers SA Noord wys finaliste aan
Sy sê die pad vorentoe is met duwweltjies besaai. “Ten spyte van die sukses van ons landboubedryf, dink ons ook aan diegene wat hulself in maak-of-breek situasies bevind.”
Veldbrande in Vrystaat saai verwoesting
Die totale omvang van die brande en die skade moet nog bepaal word, maar sal na verwagting ʼn omvangryke regstreekse en onregstreekse ekonomiese uitwerking hê.
VL wil beleid oor private vervaardig van entstowwe pak
Intussen droog die voorraad eiers op winkelrakke in sommige gebiede nou heeltemal op en daar is al hoe meer waarskuwings dat die prys van hoendervleis die hoogte kan inskiet.
Minister moet ingryp met voëlgriep – DA
“Die departement se stadige reaksie is kommerwekkend. Voedselsekerheid word bedreig en die prys van hoendervleis is deur die dak, wat gevolglik kwesbare gesinne raak. Namibië het selfs hoenderinvoer uit Suid-Afrika weens die uitbreking opgeskort.”
‘Skrap invoertariewe op hoender nóú’
“Dit is van kritieke belang om die verwagte tekort aan hoenders te pak en verbruikers teen belemmerende prysstygings van pluimveeprodukte te beskerm.”
Drie vas ná aanval op Mokopane-kleinhoewe
Die mans het die eienaar van die kleinhoewe na bewering uit die swembad getrek en na die huis geneem waar hulle ook sy vrou teëgekom het. Hulle het geld geëis, maar hulle kon niks kry nie.
AfriForum: ‘Onteiening is staatsgoedgekeurde diefstal’
’n Groot deel van AfriForum se aanbieding vandag het bestaan uit die verskaffing van “versigtig deurdagte en volhoubare oplossings”.
Namibië verbied invoer van hoender uit SA
Dié verbod, wat onmiddellik in werking tree, kom te midde van ʼn “onrusbarende” toename in gevalle van “hoogs patogeniese voëlgriep” in Suid-Afrika, sê die Namibiërs.
BBP steun op Wes-Kaap landbou
“Die Wes-Kaap se landbousektor is uitvoergerig en dra gemiddeld meer as 50% tot Suid-Afrika se nasionale landbou-uitvoere by.”
Video: Boerseun maak ʼn plan met dié ‘hekmeester’
Die tienjarige David de Wet is ʼn ontluikende entrepreneur wat gedurig planne maak om geld te verdien.
Hoender- en eiertekorte kom dalk oor ‘ergste voëlgriep’ nóg
Suid-Afrikaanse pluimveeboere waarsku teen moontlike hoender- en eiertekorte te midde van die ergste voëlgriep-uitbreking wat die land nóg getref het.
Twee jaar, tien uitstelle, steeds geen verhoordatum
“In Julie verlede jaar is die saak van die rol geskrap omdat die ondersoek nie afgehandel is nie en die landdros verdere uitstel geweier het.”
Hofbevel teen Mpumalanga-boer teruggetrek
In die dringende uitsettingsaansoek het Thoko Didiza gevra dat Paul Grey en sy familie teen 25 September die plaas in die Morgenzon-omgewing moet ontruim.
Ondersteun SA suiker, pleit kwekers
“Die suikerrietbedryf se erfenis, wat terugdateer na die 1800’s, sal verlore gaan, tesame met ʼn miljoen werksgeleenthede, tensy ons iets doen om dit te red.”
Afma wys hoofleiers aan
Die Veevoervervaardigersvereniging (Afma) het tydens ʼn onlangse raadsvergadering sy nuwe voorsitter en ondervoorsitter verkies.
Regeringsinmenging met kospryse ‘kan rakke leeg laat’
“Hoewel Agri SA die regering se kommer deel oor die stygende koste van voedsel, kan die regering se inmenging in die mark tot leë supermarkrakke lei.”
Kunsmistekort dreig
Invoersyfers staan op 78 867 ton in Junie vanjaar teenoor 219 934 ton verlede jaar.