ʼn Nuwe tendens wat kop uitsteek, is dié van stropers wat ʼn veldbrand veroorsaak om diere in ʼn sekere rigting te dwing.
Kyk verby vervaldatum, sê varsproduktebedryf
In Suid-Afrika gaan sowat 10 miljoen ton voedsel jaarliks tot niet, met vrugte, groente en graan wat 70% daarvan verteenwoordig.
Treine ʼn móét vir sitrus se toekoms
“Ons het die navorsing gedoen en weet presies wat nodig is om hierdie ambisieuse teiken te bereik. Al wat ons nou nodig het, is ʼn waarborg dat treine elke keer betyds sal loop.”
Piquanté-rissies floreer op meer grondmikrobes
Hy kon sy oes verhoog deur sy chemiese insette en kunsmis minder te maak en sy ondergrondse mikro-aktiwiteite te verhoog.
Wees nou veldbrandslim
Diere kan dikwels nie betyds na veiligheid gebring word nie, omdat die eienaars oorweldig en getraumatiseerd is.
‘Lewende legende’ Ron Thomson veg nou eie mediese stryd
Hy is veral bekend vir die baanbrekerswerk wat hy tussen 1964 en 1970 in Zimbabwe se Zambezi-vallei gedoen met die vang van swartrenosters.
Pasklaar medisyne vir jou vee
V-Tech kan ook alternatiewe bied wanneer rakmedisyne in die apteke uit voorraad raak, of wanneer ʼn boer verskillende konsentrasies van ʼn bepaalde medisyne soek.
Verstaan die staatsoliefondsheffing
Die oomblik as hierdie poel droogloop, word die staatsoliefondsheffing ingestel, met ander woorde to wipe the slate clean.
Versag klimaatsverandering só – Syngenta
Drie uit elke vier produsente in Afrika sê hul boerderye word reeds tot ʼn groot mate deur klimaatsveranderinge geraak, veral droogtes en watertekorte.
Die roumelk-risiko: Vra die regte vrae
Roumelk mag slegs verkoop word in munisipale distrikte waar die owerhede by die departement van gesondheid aansoek gedoen het en oor die vermoëns beskik om roumelkfasiliteite gereeld te inspekteer.
Bekamp longontsteking in vee betyds
Wanneer die eerste geval van longontsteking onder veldtoestande op ʼn plaas of in ʼn gebied voorkom, moet die waarneming van siek diere verskerp word.
Veldbrande en vee: UP gee raad
Dit is onvermydelik dat brande wêreldwyd meer gereeld sal voorkom en daarom is paraatheid in rampbestuur broodnodig.
Indië verwerp hokvrye-lêhen-agenda
“Die geld, mense en hulpbronne wat tot hul beskikking was, was verbysterend en boonop het die media vierkant agter hulle gestaan.”
‘Bewaring’ vir die Suid-Afrikaanse politikus en natuurliefhebber
“Dit is vir my soveel van ʼn probleem dat ek geneig is om die woord ‘bewaring’ heeltemal te vermy.”
Beïnvloed beurtkrag regtig vleispryse?
My vleis bly darem gevries, maar ons moet aanvaar dat die meerderheid van die lae-inkomste verbruikers nie vrieskaste het nie.
“Diereregte-isme” vermoor ons wild
Wanneer ons regering, ons staatsdepartemente en/of ons staatsamptenare die diereregtebeweging toelaat om straffeloos binne ons samelewing te funksioneer soos vandag die geval is, is ons dus eintlik besig om georganiseerde misdadige bedrywighede binne die Suid-Afrikaanse samelewing by te staan.
Nampo: Case IH se nuwe vlagskip maak digter bale
ʼn Nuwe digtheidsbeheerring met sewe silinders versprei oor die bo- en sykante het ʼn gesamentlike drukkrag van 62 ton.
Tree voorkomend op met BASF se swamdoderportefeulje
Waar siektes egter voortdurend voorkom, is dit raadsaam om voorkomend eerder as reaktief daarteen te spuit.
Nampo: New Holland stel teleskopiese hanteerder bekend
Die jongste vervaardigingstegnieke soos robotiese sweiswerk word op die produksielyn vir TH-modelle ingespan, wat konsekwente gehalte tydens die onderstel- en balkkonstruksie verseker.
Mielies vorm steunpilaar van voedselsekerheid
Dit sou nie baie verstandig wees indien aanvaar word dat die onlangse rekordmielie-oeste vanaf 2020 tot 2022, van meer as 15 miljoen ton per jaar, die nuwe norm is nie.