“Saai se inisiatiewe om plaaslik en internasionaal ʼn groter bewustheid van plaasaanvalle te skep is daarop gemik om druk op die Suid-Afrikaanse regering, en veral die veiligheidsmagte, te plaas om die probleem te erken en die landelike veiligheidsplan in te stel.”
SA avokado’s binnekort op pad China toe
“In die afgelope paar jaar het die avokadobedryf met 4 750 ha uitgebrei wat die algehele omvang tot meer as 18 000 ha verhoog het.”
RPO mik nou vir China
“Die plaaslike produsentepryse en die pryse van speenkalwers en voerlammers het reeds jaar tot jaar met 20% gedaal.”
Karan Beef mik verder as Saoedi-Arabië
“Die plaaslike mark vir beesvleisprodukte, hoewel dit steeds sterk is, raak stadig maar seker versadig, maar daar is baie geleenthede in die buiteland.”
AfriForum waarsku en gee wenke oor veldbrande
ʼn Nuwe tendens wat kop uitsteek, is dié van stropers wat ʼn veldbrand veroorsaak om diere in ʼn sekere rigting te dwing.
Beplande Afrikaner-nedersetting in Rusland
Volgens hom is die Tver-streek se doelwit om 3 000 Afrikanerboerefamilies daar te vestig en sal die AIC reeds in September met ʼn aanlyn kursus begin om vir die eerste sowat 200 Afrikaanse mense Russies te leer.
Nuutste masjinerie by KragDag vertoon
“Boonop wys ons wye reeks kragopwekkers, laaiers, vurkhysers en graafmasjiene ons toewyding om boere te bemagtig met topgehalte masjinerie.”
Kyk verby vervaldatum, sê varsproduktebedryf
In Suid-Afrika gaan sowat 10 miljoen ton voedsel jaarliks tot niet, met vrugte, groente en graan wat 70% daarvan verteenwoordig.
Saoedi-regering hef verbod op rooivleisinvoere uit SA op
Suid-Afrika het reeds ʼn sterk teenwoordigheid in markte soos die Verenigde Arabiese Emirate en Maleisië en die Saoedi-mark word op sowat R95 miljard gewaardeer.
Gemengde gevoelens oor eerste veselveilings
Die eerste sybokhaarveiling en die eerste wolveiling vir die 2023‑’24-seisoen is vroeër die week aangebied en in albei gevalle het die markte swakker gesluit.
Styging in minimum loon wurg groei in landbousektor
“Die druk op die sektor het gelei tot ʼn vinnige toename in die algehele skuldlas op boere. In 2006 het boerderyskuld op R37,7 miljard gestaan. Teen 2022 het die skuld op R205 miljard gestaan. Dit is ʼn toename van 442% oor 15 jaar.”
Groot beloning vir gesteelde bul
“Ons vermoed iemand het hom gevat en gelaai. Iemand sou hom met ʼn halter kon lei want hy is mak.”
Landboujeug wil pronk by Nampo Kaap
“Hierdie is ʼn bron van toekomstige landbouleiers, en dit kan gesien word in die prestasies van voormalige jeugskou-mededingers in tersiêre opleiding en die professionele wêreld.”
Treine ʼn móét vir sitrus se toekoms
“Ons het die navorsing gedoen en weet presies wat nodig is om hierdie ambisieuse teiken te bereik. Al wat ons nou nodig het, is ʼn waarborg dat treine elke keer betyds sal loop.”
Boervrou vlug kaalvoet ná aanvallers toeslaan
ʼn Werker op die buurplaas het Jordaan agter ʼn katbos weggesteek en vir haar gesê om daar te skuil tot hulp opdaag.
Groot hupstoot vir landelike veiligheid danksy trust
Die meeste aansoeke om finansiering is vir die installering of uitbreiding van kringtelevisiekamerastelsels en plaaslike gemeenskappe sê dit die doeltreffendste metode om misdadigers af te skrik en verdagtes op te spoor.
Biesiesvlei-boer was ‘gelukkigste’ op plaas
“Hy wou nog altyd boer. Hy was op sy gelukkigste in die geselskap van die natuur, sy beeste en sy honde.”
Lichtenburg-kragkrisis: Oliepers al 12 dae sonder krag
Sou die aanleg met behulp van kragopwekkers produseer, sal dit in elk geval 90% van die winste opslurp weens die hoë brandstofkoste.
Kommer oor oeste in China ná swaar reën
Die drie noordoostelikste provinsies – Heilongjiang, Jilin en Liaoning – staan bekend as China se graanskuur en is verantwoordelik vir meer as ʼn vyfde van die land se graanproduksie. Talle gewasse het reeds nou versuip.
Werktuie gaan skitter by nuwe demo-dag
“Hierdie fondse gaan in ons gemeenskappe aangewend word om veiligheidstelsels op te skerp wat opleiding, kommunikasie, patrollies en instandhouding van infrastruktuur insluit.”